Gaba Spronge

GABA spronge, soms ook BASE jumping, is valskermspring of vleuelpakspring wat van 'n vaste struktuur of afgrond af onderneem word.

"GABA" is 'n akroniem wat bestaan uit vier kategorieë vaste voorwerpe waaruit 'n mens kan spring: gebou, antenna, brug en aarde (krans). Vanweë die laer hoogte van die spronge, is GABA-spring aansienlik gevaarliker as valskermspring vanuit 'n vliegtuig. In die VSA word GABA-spring tans deur baie mense beskou as 'n ekstreme sport of waaghalstoertjie.

GABA spring by Majlis al Jinn, Oman, 2013
Gaba Spronge
GABA spring vanuit die Sapphire-toring in Istanboel.

Die akroniem "BASE" is deur die rolprentmaker Carl Boenish, sy vrou Jean Boenish, Phil Smith en Phil Mayfield geskep. Carl Boenish was die katalisator vir moderne GABA-spring, en in 1978 verfilm hy die eerste GABA-spronge wat met behulp van lugrem-valskerms en die vryvalsporingstegniek (van El Capitan in Yosemite Nasionale Park) gemaak is. Terwyl daar voor daardie tyd reeds GABA-spronge was, is die El Capitan-aktiwiteit die effektiewe geboorte van wat nou GABA-spring genoem word.

Gaba Spronge
Springers van 'n krans af

Verwysings

Tags:

AkroniemAntennaGebou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondbewerkingBreinvliesontstekingSoutsuurLys van nedersettings in Suid-AfrikaVerkleinwoordRefentse MorakeBTWAbstraksie (rekenaarwetenskap)HaasOos-KaapPad na jou hartTienerSomerAspoestertjieDricus du PlessisXenofobieSwartrenosterHeuningbyOraniaFrederik Willem de KlerkDoopSuid-Afrikaanse GrensoorlogFanie ViljoenSwawelSamestellingHemelBesemEtniese groepWiskundeMIV/vigs in Suid-AfrikaPlae van EgipteLys van visseSimon PetrusMeningsverskil oor aardverwarmingOmtrek, oppervlakte en volumeMiteWinterSlangKunsSinoniemSkaakAfkappingstekenSpringbokNic de JagerNierversakingVerkleurmannetjieVlinderLys van Afrikaanse rolprenteVerenigde State van AmerikaKonsentrasiekampCarles PuigdemontLeierBevolkingsafnameTelevisieVersoeningsdagPesachAfrikaSonkragVolhoubare ontwikkelingNazi-DuitslandSebraPapierKletsrymGriepOssewaKunsmatige intelligensieGemeenskapsorganisasieLiesbreukKrokodilSkoolOrgasmeTweede WêreldoorlogBlack SashBreinkaartMondHomofoonSiya KolisiFiela se kind🡆 More