G-Wolk

Die G-wolk (of G-wolkkompleks) is ’n interstellêre wolk langs die Lokale Interstellêre Wolk.

Die Son beweeg tans in dié rigting. Dit is nie bekend of die Son in die Lokale Interstellêre Wolk ingesluit is of in die streek waar dié wolk in ’n wisselwerking met die G-wolk is nie.

G-Wolk
Die G-wolk en die naburige Lokale Interstellêre Wolk.

Die G-wolk wolk bevat die sterre Alpha Centauri, Proxima Centauri en Altair (en moontlik ander).

Verwysings

Tags:

Lokale Interstellêre WolkSon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVoëlTuberkuloseOogproblemeGriepAngina pectorisVerenigde State van AmerikaTrigeminale neuralgieWinnie Madikizela-MandelaWetenskaplike klassifikasieRobert SobukweOnderwysLenteHokkieVingerseksDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRuslandSkerpioenDepressie (gemoedstoestand)OssewaKuberkrakerGasHannes van WykNag van die lang messeMobutu Sese SekoOmgewingsbeheerMetaalPeriodieke tabelStereotipeFiela se kindAnale kankerRooibokAardbewingDieremishandelingDuitsDistrik SesGroot Muur van ChinaKolitisProstaatklierKoolstofdioksiedAarverkalkingAtlantis, Wes-KaapYsterPlantMaroela MediaNaaldekokerKoorsSonkragAfrikaanse Taalmonument22 AprilOrale seksWaterNatuurrampGordelroosWiskundeLiesbreukGroot GatOos-KaapPlae van EgipteVryheidsmanifesOnderwerp (taalkunde)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereWaarheid-en-versoeningskommissieOrthopteraJaco JacobsSebraHarry PotterLys van nedersettings in Suid-AfrikaBernice WestBelgiëRobbeneilandStam (taalkunde)Lien se lankstaanskoeneGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBysteekGawes van die Heilige GeesAandagstreep🡆 More