Fynlipvis

Die Fynlipvis (Cirrhilabrus exquisitus) is 'n vis wat in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by Park Rynie in Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Exquisite wrasse.

Fynlipvis
Fynlipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Cirrhilabrus
Spesie:
C. exquisitus
Binomiale naam
Cirrhilabrus exquisitus
Smith, 1957

Voorkom

Die volwasse vis se kleure is kompleks; dit is 'n mengsel van kleure maar hulle het altyd 'n oogvormige kol net bokant die sylyn by die stert se basis. Die onvolwasse vis is bruin, rooierig-oranje tot pers met 'n wit kol op die snoet en swart kol op die stert se basis. Die vis word tot 11 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 6 – 32 m diep is. Die mannetjie bewaar en verdedig 'n groot harem wyfies en vertoon baie helder kleure gedurende paartyd.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Fynlipvis VoorkomFynlipvis HabitatFynlipvis Sien ookFynlipvis BronFynlipvis Eksterne skakelFynlipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

1991EreksieMenseregteSterGewone drolpeerCSSAlfabetMartin BesterWhitey BassonVuurWortelkanaalGoogleVolhoubaarheidSlag van Cuito CuanavaleKoedoeGrysstofKankerCyril RamaphosaAnnelize van der RystMangelPolitieke partyTongaanse nasionale rugbyspanStrandbeestPeniskankerGenesisLewerGhanaMeksikoIndonesiëDerrickBelgiese gewesteMuskeljaatkatRooiwaterDemi Lee MooreDuitse maselsMenseregtedagLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMeervoudKlem-in-die-kaakBySonsverduisteringWerwelkolomOssewaVyfsterTweede WêreldoorlogOnderhandelinge om apartheid te beëindigWeeluisBoomPeach van Pletzen2024 Japannese Grand PrixAfghanistanOlifantWoordEthiopiëPersentasieBloemfonteinWaarheid-en-versoeningskommissieMarie PentzEkonomieBaardskeerder-spinnekopMarga van RooyVerenigde State van AmerikaPaddaApartheidTobie CronjéAfrikaanse Hoër SeunskoolLiturgiese jaarBakterieJohan StemmetAsiëSuid-Afrikaanse InkomstediensProstaatklier🡆 More