Futurama

Futurama is 'n Amerikaanse televisie-animasiereeks wat deur Matt Groening en David X.

Cohen geskep is en sedert 1998 saam met Ken Keeler in Suid-Korea en die VSA geproduseer word.

Futurama
Futurama
Logo van Futurama
Genre Sitkom
volwasse animasie
wetenskapfiksie
Geskep deur Matt Groening
Ontwikkel deur Matt Groening
David X. Cohen
Stemme van Billy West
Katey Sagal
John DiMaggio
Lauren Tom
Phil LaMarr
Tress MacNeille
Maurice LaMarche
David Herman
Temamusiekkomponis Christopher Tyng
Openingstema Theme from Futurama
Oorsprong Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Taal Engels
Aantal seisoene 8
Aantal episodes 150
Produksie
Uitvoerende vervaardiger(s) Matt Groening
David X. Cohen
Ken Keeler
Vervaardiger(s) Lee Supercinski
Claudia Katz
Redigeerder(s) Paul D. Calder
Looptydperk 22 minute
Produksiemaatskappy The Curiosity Company
20th Century Fox Television
Verspreider 20th Television
Uitsending
Oorspronklike kanaal Fox (1999–2003)
Comedy Central (2008–2013)
Beeldformaat 480i (4:3 SDTV) (1999–2003)
1080i (16:9 HDTV) (2010–2013)
Klankformaat Dolby Surround (1999–2003)
Dolby Digital 5.1 (2008–2013)
Eerste lopie 28 Maart 1999 – 4 September 2013
Kronologie
Webskakels
Amptelike webwerf
Futurama
Die skepper Matt Groening
Futurama
Die Vlag van die Aarde soortgelyk aan die vlag van die Verenigde State
Futurama
Logo van die maatskappy Planet Express, die werkgewer van die hoofkarakters
Futurama
Die Latynse en sommige uitheemse alfabette

Futurama het 7 seisoene met 121+ episodes sedert die eerste uitsending in 1999 en 4 DVD-rolprente. Futurama speel af in Nieu-New York in die 31ste eeu. Daar is ook 'n Futurama Comic, wat deur Bongo Comics gepubliseer word. Die 4 rolprente is Futurama: Bender’s Big Score (2007), Futurama: The Beast with a Billion Backs (2008), Futurama: Bender’s Game (2008) en Futurama: Into the Wild Green Yonder (2009).

Hoofkarakters

  • Philip J. Fry
  • Turanga Leela
  • Bender Bieger Rodriguez
  • Professor Hubert J. Farnsworth
  • Dr. John Zoidberg
  • Hermes Conrad
  • Amy Wong

Medekarakters

  • Zapp Brannigan
  • Kif Kroker
  • Nibbler
  • Mom
  • Sal
  • Scruffy

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Futurama HoofkaraktersFuturama MedekaraktersFuturama Sien ookFuturama Eksterne skakelsFuturamaAnimasieMatt GroeningSuid-KoreaTelevisieVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontDemokratiese Republiek die KongoRuslandDokterMikro-ekonomieMusieksimboleNommertekenNelson MandelaLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesJak de PriesterLetterlike en figuurlike taalgebruikDoopFluoorAtlantiese OseaanParkinson se siekteBywoordErdwurmMaagsweerEmosieLys van Griekse mitologiese figureSpringbokkeHoërskool OuteniquaWebblaaierMaanKlimaatsverandering in AfrikaDeon MeyerBernice WestPubiese hareApostoliese GeloofsbelydenisLeierVergelykings (taalkunde)BeesMiddeloorontstekingKwaggaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAmandelSonsteekPornografiese subgenresRandall WicombNarsismeAarverkalkingSeksRooibokInfeksieNatuurlike hulpbronAntisemitismeSeksposisieOu Apostoliese KerkKoggelmanderPrimêre sektor van die ekonomieDirekte en Indirekte redeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Nic de JagerChemiese verbindingWieg van die MensdomSkerpioenAce MagashuleKookpuntMangelontstekingSkisofrenieWiki CommonsWeer (meteorologie)VoortrekkermonumentKriekPolisieHelga UysPeriodieke tabelJavaScriptAlice MunroLeah van NiekerkAardverwarmingSaartjie BaartmanWaarheid-en-versoeningskommissieAfrikanersErfenisdag (Suid-Afrika)Toestand van materie🡆 More