Bleshoender

'n Bleshoender (Fulica cristata) is 'n voël wat die familie Rallidae behoort.

Bleshoenders kom oor groot dele van Afrika en in die suide van Spanje op mere en damme voor. Hulle bou 'n nes van dooie riet wat op die water dryf of naby die kant geanker is. Hulle lê ongeveer 8 eiers (soms meer onder goeie omstandighede), maar tree aggressief teenoor die kuikens op, sodat slegs 'n paar tot volwassenheid oorleef.

Bleshoender
Bleshoender
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Fulica
Spesie:
F. cristata
Binomiale naam
Fulica cristata
Gmelin, 1789
Bleshoender
'n Bleshoender
Bleshoender
Volwasse bleshoender met kuiken
Bleshoender
Eiers

Ander name

  • Engelse naam: Red-knobbed Coot of Crested Coot
  • Nederlandse naam: knobbelmeerkoet, of blesmeerkoet
  • Wetenskaplike naam: Fulica cristata

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HipoteseVerenigde State van AmerikaWiskundeMartin Luther King jr.Jana CilliersDoopVergelykings (taalkunde)VakbondKaapstadse waterkrisis 2015-2018HemelvaartTrevor NoahVisStilleweHorlosieSokkerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHomofoonProteïenIngrid JonkerVratApartheidTekstielWieg van die MensdomLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandPretoriaSelAardedagGeestesgesondheidAgtervoegselMIVIranMiskruierHenry MurrayElektriese geleierAnglo-BoereoorlogAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPriemgetalSuid-Afrikaanse WeermagKlawers (speelkaarte)KrimpvarkieCounter-Strike (videospeletjie)JeugdagSuid-Afrikaanse randMichael JacksonSeksuele stimulasieFinale OplossingBeaufortskaalMeningsverskil oor aardverwarmingBelastingTweede Nuwe JaarBynierVaginale kankerBergen-Belsen-konsentrasiekampAardbewingOseaanbesoedelingWebblaaierWaterbesoedelingAfrikaansHamerkopKameelperdUniegebouEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRegardt van den BerghNic de JagerAfrikanersLys van konings van IsraelSportWindJohannesburgSiya KolisiBywoordKoolstofGeelsug🡆 More