Fritz Todt: Duitse politikus

Fritz Todt (4 September 1891 - 8 Februarie 1942), was 'n Duitse konstruksie-ingenieur en senior Nazi, wat gevorder het van die posisie van Inspekteur-generaal vir Duitse paaie, waar hy die konstruksie van die Duitse Autobahn (Reichsautobahnen) opdrag gegee het om die Ryk Minister van Krygmagte en Ammunisie te word.

Vanuit daardie posisie het hy die hele Duitse militêre ekonomie in die oorlog gelei. Aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog het hy soos deur Hitler genoem Organisasie Todt begin, 'n militêre ingenieursfirma, wat die industrie van dwangarbeid voorsien het en die konstruksie van die Nazi-konsentrasiekampe in die laat fase van Nazi-Duitsland geadministreer het. Todt is in 1942 in 'n geheimsinnige vliegtuigongeluk dood.

Fritz Todt: Duitse politikus

Eksterne skakels

Tags:

189119424 September8 FebruarieKonsentrasiekampNasionaal-SosialismeNazi-DuitslandTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrugerwildtuinDiatomiese molekuulTsoenamiErfenisdag (Suid-Afrika)HemelBesemByvoeglike naamwoordAardeWeskusHoofkarakterChloorJudaïsmeMantisPubliekBateGianna MichaelsLys van elemente volgens simboolGeelsugBloedsomloopstelselJan-Willem BreureSokkerApostoliese GeloofsbelydenisOntdekking van goud in Suid-AfrikaJohannes MeintjesKunsmisKolonoskopieAppelTydWerkloosheidVerkoueLandbouMonopolyGewone breukeVerenigde State van AmerikaLys van visseFranse RewolusieMosesReënvalbepalingEngelsArmoedeverligtingMadison IvyKnopiespinnekopProvinsies van Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OorkruipersSikloonLongontstekingEmo AdamsFabelKimberleyAardverwarmingJodeBreinkaartEufemismeBynierMolekuulLys van Afrikaanse rolprenteMartin Luther King jr.SendelingposisiePornografieKoppeltekenProteïenHipoteseMangelontstekingSosiale ordeProstaatklierReënspinnekopTekstielPenisBruin menseMateriaalGetal🡆 More