Fritz Machlup

Friedrich Eduard Machlup (meestal kort Fritz Machlup genoem; tot 1940: Machlup-Wolf, * 15 Desember 1902 in Wiener Neustadt, Oostenryk-Hongarye; † 30 Januarie 1983 in Princeton, New Jersey, Verenigde State) was 'n Oostenryks-Amerikaanse ekonoom wat vanaf 1933 in die VSA werksaam was.

Binne sy vakgebied was Machlup een van die eerste wetenskaplikes wat die belangrikheid van kennis as ekonomiese hulpbron teoreties beskryf het.

Sy bydrae tot kennisekonomie, 'n destyds betreklik nuwe navorsingsgebied, is gepubliseer in sy werk The Production and Distribution of Knowledge in the United States (1962). Om tred te hou met wat hy beskryf het as "ontploffing van kennis" het hy in die 1980's begin met 'n hersiene nuwe uitgawe van dié werk in tien boekdele - Knowledge: Its Creation, Distribution and Economic Significance.

Merkwaardig naas sy akademiese aktiwiteite was sy geesdrif vir skisport. Nog op 79-jarige leeftyd het hy tydens wedstryde, waar hy met betreklik jonger mans moes meeding, twee brons-medaljes gewen.

Sien ook

Verwysings

Tags:

15 Desember1902198330 JanuarieKennisNew JerseyOostenryk-HongaryePrinceton, New JerseyVerenigde StateWiener Neustadt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sharpeville-slagtingKoperGetalOrthopteraMiljardTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)MaanBosvarkSeekoeiMosambiekkanaalJaarSkuinsstreepAfrikaanse WikipediaMenseregteLys van Suid-Afrikaanse musikanteDoelwitAfrikaanse TaalmonumentAntisemitismeNasionale VrouedagAborsie in Suid-AfrikaJohannesburgMadison IvyAardkorsMaatskaplike verantwoordelikheidBybelWithaaiGordelroosKunsmatige algemene intelligensieNarsismeJuraOutismeSeksueel oordraagbare infeksieInentingPrimêre sektor van die ekonomieDuitslandKitaarLandbouSleutel (musiek)Kongo-krisisBruin menseLeonardo da VinciEngelandKlankSaartjie BaartmanGeboorteNamibiëBlourokkeDiamantBoomslangVerkleurmannetjieEkonomiese sektorAfrikanersWolfWet op NaturellengrondSokkerBorskankerFranse RewolusieHartaanvalNiemetaalLys van musiekinstrumenteLenteArmoedeverligtingSuikersiektePinksterPseudowetenskapPaddaRugbyJagluiperdKappie (skryfteken)DriedimensioneelDemokratiese Republiek die KongoSonnestelselVulkaanSuid-Afrikaanse rand🡆 More