Fritz Eloff

Frederick Christoffel Eloff (18 Mei 1920 – 5 September 2013) was 'n eertydse Noord-Transvaalse rugbybaas en ’n voormalige voorsitter van die Internasionale Rugbyraad.

Hy het ook vir Noord-Transvaal gespeel en het vir 26 jaar lank gedien as president van dié rugbyunie. Hy was ook 30 jaar lank 'n lid van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se uitvoerende komitee en het in 1993 ná die afsterwe van dr. Danie Craven as waarnemende president gedien. Eloff was ook 27 jaar lank 'n lid van die Internasionale Rugbyraad (IRB).

Hy het vir 42 jaar by die Universiteit van Pretoria gewerk waar hy ook afgetree het.

Hy het twee dogters en twee kleinkinders. Sy vrou, Valerie, het gedurende 2012 gesterf. Hy is vanuit die Gereformeerde kerk Pretoria-Brooklyn begrawe.

Uitbeelding

Eloff matrikuleer aan die Hoërskool Pietersburg.

Tags:

18 Mei192020135 SeptemberDanie CravenInternasionale RugbyraadNoord-TransvaalSuid-Afrikaanse Rugbyunie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsTrigeminale neuralgieSkaakMuskeljaatkatSteve BikoSkrikkeljaarWaverLika BerningOrthopteraSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989SkildklierLys van kinderspeletjiesLandbouDie Stem van Suid-AfrikaWiki CommonsPampoentjiesSeksualiteitOu Apostoliese KerkAfrikaanse naguilRooikatPieter BiewengaErica BoyerBatmanKwaZulu-Natal2024 Australiese Grand PrixRacheltjie de BeerPolitieke partyBysteekTonnels van Củ ChiLys van Joodse feeste en herdenkingsAntarktikaAfrikaMenseregteSwangerskapPaddaMiddelmisbruikSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Byvoeglike naamwoordCarike KeuzenkampSeksueel oordraagbare infeksieJeuksiekteHoërskool NoordheuwelGodKoggelmanderProstaatklierFritz WepperStrandbeestPornografiese subgenresPapegaaieMenstruasieHondeklipbaaiLys van slangeWikipediaPenisverlengingNierLily CarterKalenderHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAnale kankerAnnelize van der RystSkaapAfrikanersBoeberSonsverduisteringCarles PuigdemontWallisSlaapapneeIndustriële RevolusieAfrikaanse Hoër SeunskoolAlvin BruindersAleksei NawalniSteve HofmeyrLys van Suid-Afrikaanse skrywersGoeie VrydagEmily Hobhouse🡆 More