Freyja

In die Noorse mitologie is Freyja (/ˈfreɪə/; Oudnoors vir (die) dame) 'n godin van liefde, seks, skoonheid, vrugbaarheid, goud, jeugdiges, oorlog en dood.

Freyja is die eienaar van die halssnoer Brísingamen, ry 'n wa wat deur twee katte getrek word, word vergesel van die beer Hildisvíni en besit 'n mantel van valkvere. Sy en haar man, Óðr, het twee dogters, Hnoss en Gersemi. Sy, haar broer, Freyr, haar vader, Njörðr, en haar moeder (Njörðr se suster, naamloos in bronne) is lede van die Vanir. Ander Afrikaanse vorms van haar naam sluit in Freya, Freia, Fria en Frigga.

Freyja
Freja (1905) deur John Bauer

Tags:

AfrikaansGodinGoudKatLiefdeMitologieOorlogOudnoorsSeksSkandinawiëSkoonheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SatellietKobus LombardMuskeljaatkatRamsar-vleilande in Suid-AfrikaModeontwerpCheslin KolbeWet op Bantoe-onderwysGroepsdrukMenstruasieSteve BikoSonDolfynWaterpokkiesDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOrale seksVoornaamwoordJode in Suid-AfrikaKindermishandelingNasionale VrouedagSeeHamilton WesselsKoos du PlessisKookpuntOvulasieMusiekteaterPeriodieke tabelWhatsAppByLys van politieke partye in Suid-AfrikaSeksuele stimulasieIsraelTaalKragopwekkingLiewe HeksieAtlantiese OseaanMikro-ekonomieKankerAfleiding (taalkunde)DieregeluideOrkney Snork NieVerstedelikingDanie du ToitInflasieOseaanbesoedelingMauritiusTrappe van vergelykingPaddaSatellietfotoToestand van materieSoogdierLianie MayWaar ruwe rotseMalariaVolhoubare ontwikkelingLys van medisinale kruieOopbroninhoudVloeistofKarlien van JaarsveldBeesvleisMobutu Sese SekoSharpeville-slagtingWindJannie du ToitVulkanismeByvoeglike naamwoordMantisTweede VryheidsoorlogArabiesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Menslike penisgrootteLika BerningNamibiëYstertydperkArmoedeverligting🡆 More