Fredericton

Fredericton is die hoofstad van die provinsie Nieu-Brunswyk in Kanada.

Die administratiewe setel van York County is ook hier. Die stad is geleë op die oewers van die Saint Johnrivier. Die stad is ongeveer 106 km vanaf Saint John wat by die monding van die gelyknamige rivier geleë is. Fredericton is in 1785 gestig deur die United Empire Loyalists, het in 1785 hoofstad status gekry en in 1848 het dit stadstatus verkry.

Fredericton
Stad
Binnestad van Fredericton
Binnestad van Fredericton
Fredericton is in Kanada
Fredericton
Fredericton
Koördinate: 45°57′27″N 66°38′40″W / 45.95750°N 66.64444°W / 45.95750; -66.64444 66°38′40″W / 45.95750°N 66.64444°W / 45.95750; -66.64444
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieFredericton Nieu-Brunswyk
CountiesYork, Sunbury
Stigting1785
Regering
 • BurgemeesterBrad Woodside
Oppervlak
 • Stedelik
130,68 km2 (50,46 vk. myl)
 • Metro
4 521,72 km2 (1 745,8 vk. myl)
Hoogte
20−100 m (66−328 ft)
Bevolking
 • Stad56 224
 • Digtheid386,7/km2 (1 002/vk. myl)
 • Metro
105 688
TydsoneUTC-4 (AST)
 • SomertydUTC-3 (ADT)
Poskode
E3A, E3B, E3C, E3G
Skakelkodes506
Webwerfwww.fredericton.ca

Die Universiteit van Nieu-Brunswyk is ook hier gevestig en hulle Fakulteit Bosbou is welbekend. Daar is verskeie saagmeulens in die omgewing en fabrieke wat hout produkte verskaf.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 10, Bladsy 354.
Fredericton  Hoofstede van Kanada Fredericton 
HoofstedeCharlottetownEdmontonFrederictonHalifaxIqaluitOttawaQuebecstadReginaSt. John'sTorontoVictoriaWhitehorseWinnipegYellowknife

Tags:

CountyHoofstadKanadaNieu-BrunswykSaint John, Nieu-Brunswyk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StadLys van Suid-Afrikaanse digtersAppelPerdNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTaalfossielBoer Soek 'n VrouAfkortingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHindoeïsmeKrieketSkoenlapperOraniaKlimaatveranderingPussy RiotVryheidsdagWetenskaplike klassifikasieGoogleSelfmoordMiddelmisbruikBokmakierieOligopolieEkonomiese sektorMensFiela se kindKoos du PlessisRuslandRumatoïede artritisFossielbrandstofWater (molekuul)HerfsKoorsblaarLeestekenDistillasieHulpwerkwoordKompasWoordeboek van die Afrikaanse TaalMahatma GandhiIngenieursweseTussenwerpselVratSteenkool in Suid-AfrikaHokkieMIVPornografiese akteurAandagstreepStaatstoelaeWerkloosheidWolfBernice WestAvbobLieweheersbesieSeksEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWolkPriemgetalIngrid JonkerJudaïsmeVoegwoordIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieOnderwysPoesMielieAardbewingLiefdeKunsmatige algemene intelligensieHaelViëtnamRomanDokterDialoog in fiksieLetterkundeJohannesburgBraaiWiki CommonsThabo Mbeki🡆 More