Frederick Robert Moor

Frederick Robert Moor (1853 – 1927) was 'n Eerste Minister van Natal.

Hy is in 1853 gebore en ontvang sy opleiding van Hermannsburg Sendingskool, Natal. As 19-jarige gaan werk hy as delwer in Kimberley waar hy verkies word tot die Mynbouraad. In 1880 vestig hy hom as boer in Natal en in 1886 word hy vir die eerste keer verkies tot die Wetgewende Vergadering waarin hy gedien het tot Uniewording. Van 1893 tot 1897 was hy Minister van Naturellesake en weer van 1899 tot 1906. Van 1906 tot Uniewording was hy die Eerste Minister. In die eerste Unie-kabinet was hy Minister van Handel en Nywerheid en het in 1920 in die Senaat gedien. Hy is op 18 Maart 1927 oorlede.

Frederick Robert Moor

7de Eerste Minister van die Natalkolonie
Ampstermyn
28 November 1906 – 28 April 1910
Monarg Edward VII
Voorafgegaan deur Charles John Smythe
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore 1853
Sterf 18 Maart 1927

Bron

Tags:

KimberleyNatal (kolonie)Uniewording

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fritz WepperProstaatkankerAarde se atmosfeerVerenigde KoninkrykSeekoeiSuid-AfrikaCobus RossouwPtolemeusFritz HaberVoorhuidMosambiekGewone drolpeerPersoonlikheidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DiarreeBynierKarpaletonnelsindroomKlankverskynselsLys van woestyneKasteel die Goeie HoopBoeberInsekBrandmondsindroomByvoeglike naamwoordNoord-KaapEreksieRugbywêreldbeker 2023Helm (geboorte)BrongitisBiljoenLys van Suid-Afrikaanse musikanteNazi-DuitslandGeelsugWillie EsterhuizenSiberiëLettergreepWaverIngrid JonkerHolocaustLys van slangeTaalBoet TroskieNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweZuid-Afrikaansche RepubliekParysKinderregteTweede WêreldoorlogSeksposisieAlvin BruindersLetterlike en figuurlike taalgebruikKoedoeKlein vyf diereOlimpiese godeLys van lande volgens bevolkingAntjie KrogLys van Joodse feeste en herdenkingsBernice WestPapegaaieVaginale kankerKruisigingAardbewingKinkhoesAkroniemHomoniemEkologieDrie SusterskerkeJaco du PlessisJeugdagSerafín DengraRepubliek ArtsachMenstruasieMangelJannie du ToitISBN🡆 More