Fraserse Bokvis

Fraserse bokvis (Parupeneus fraserorum) is 'n vis wat in die suidooste van Madagaskar voorkom, en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die noorde van KwaZulu-Natal suidwaarts tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as Frasers goatfish. Die vis is eers in 2009 geklassifiseer.

Fraserse bokvis
Fraserse Bokvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Parupeneus
Spesie:
P. fraserorum
Binomiale naam
Parupeneus fraserorum
Randall & King, 2009

Identifikasie

Die vis word tot 18 cm lank. Die bokant van die lyf is ligbruin met 'n oranjegeel streep wat oor die sylyn strek. Die lyf is gryswit aan die onderkant. Daar is 'n ligblou reënboogkleurige merk op elke skub en klein rooi kol op die boonste rand van die kieue deksel. Die vis leef in aflandige riwwe in water wat 15 tot 80m diep is. Hulle word ook gevind op die sandbodems van aangrensende riwwe. Die vis is 'n alleenloper maar kom ook in klein groepies voor. Hulle vreet bodemongewerweldes.

Die vis is vir die eerste keer in 2009 beskryf en Dennis King en Mike Fraser het dit die eerste keer gefotografeer tydens 'n duikuitstappie.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Fraserse Bokvis IdentifikasieFraserse Bokvis Sien ookFraserse Bokvis Eksterne skakelFraserse Bokvis BronFraserse Bokvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GetalAlice MunroHamburgerGlobaliseringPastoorOntbossingAJaco JacobsRentePinksterNeurenberg-verhoreRenaissanceGroepsgebiedewetWinterKaapstadSkisofrenieDolfynMis (weerkunde)LieweheersbesieAfkortingSteve HofmeyrNelson MandelaKlein vyf diereAntjie KrogEkonomieSkilpadPeach van PletzenKunsmatige algemene intelligensieAt BothaPornografiese akteurAborsieGeslagsregister vanaf Adam tot JesusNatuurrampFluoorAfrikaansVaste stofPrimêre sektor van die ekonomieOrale seksJakkalsMuishondLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeSowjetunieStaatstoelaeNasionale PartyRandall WicombMensKlimaatsverandering in AfrikaGrondbesoedelingTweede Nuwe JaarOu Apostoliese KerkBipolêre gemoedsteuringAkademiaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMagda van BiljonPikkewynAarde se atmosfeerNeologismeGrootste rampe in Suid-AfrikaSwangerskapIronieLyfstraf in skoleSuid-Afrikaanse WeermagIranSuiwelprodukTierKolitisKoue OorlogHeks van HexrivierGriepNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPolisieAnneli van RooyenBrandmondsindroomJan-Willem BreureBelasting🡆 More