Frans I Van Frankryk

Frans I (12 September 1494 – 31 Maart 1547) is in 1515 in Reims tot koning van Frankryk gekroon en regeer tot sy dood in 1547.

Frans I
Koning van Frankryk
Frans I van Frankryk
Frans I van Frankryk
Dinastie Valois
Bewind 1 Januarie 151531 Maart 1547
Kroning 25 Januarie 1515
Gebore 12 September 1494
Kasteel van Cognac, Frankryk
Gesterf 31 Maart 1547
Kasteel van Rambouillet, Frankryk
Saint Denis Basiliek, Saint-Denis, Frankryk
Voorganger Lodewyk XII
Opvolger Hendrik II
Gade Claude, Hertogin van Bretagne
Eleanor van Oostenryk
Kinders Frans III, Hertog van Bretagne
Hendrik II van Frankryk
Magdalena, Koningin van Skotland
Karel, Hertog van Orléans
Margaretha, Hertogin van Berry
Vader Charles, Graaf van Angoulême
Moeder Louise van Savoy

Frans I is op 12 September 1494 in Cognac gebore. Hy was die enigste seun van Karel van Angoulême en Louise van Savoye. Hy behoort tot die bloedlyn Valois-Angoulême van die Huis Valois.

Op 18 Mei 1514 trou hy met Claude van Frankryk. Sewe kinders is uit die huwelike gebore. Twee kinders sterf voor 8-jarige ouderdom en 'n verdere twee sterf tussen 18 en 23 jaar. Die wat volwassenheid bereik het is:

  • Hendrik, Koning van Frankryk
  • Magdalena, Koningin van Skotland
  • Margaretha, Hertogin van Berry

Hy is op 31 Maart 1547 in die Kasteel van Rambouillet oorlede en is in die Katedraal van Saint-Denis begrawe.

Eksterne skakels

Tags:

12 September1494154731 MaartReims

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WiskundeCorioliskragReg tot ‘n gesonde omgewingMielieWynand du ToitAfrikaansPaasfeesRonelda KamferAntisemitismeAsemhalingVrouDemokrasieResensieVoorsetselHokkieLenteBrandmondsindroomVeelvoudige sinGeslagSokkerDubbelpuntVoornaamwoordVolstruisVierkantswortelLeeuKrieketHefboomSoortnaamKatAssonansieDansKatoenPornografiese akteurLoftus MaraisSonpaneelSimboolKorrupsieBestuiwingRobbeneilandDaggaJeanette FerreiraKindersiektesRasionale getalPerdGesonde dieetKlinkerMieliestronkHomoniemRooikatLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNasionale VrouedagLys van politieke partye in Suid-AfrikaSpinnekopRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GemeenskapNapoleon BonaparteRugbyJode in Suid-AfrikaSydneyKasterolieGoudkus (streek)SublimasieMangelontstekingKlereCounter-Strike 2EuropaBateAarde se atmosfeerHibernasieDrie-eenheidBoelieryBank (finansiële instelling)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTuberkulose🡆 More