Bosveldfisant

Bosveldfisant (Pternistis swainsonii) is 'n voël in die familie van fisantagtiges (Phasianidae).

Die Latynse spesienaam gedenk William Swainson, 'n Engelse ornitoloog.

Bosveldfisant
Bosveldfisant
Mannetjie in die Krugerwildtuin en die roep teen aandskemer in Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. swainsonii
Binomiale naam
Pternistis swainsonii
(A.Smith, 1836)
Bosveldfisant
      verspreiding
Sinonieme
  • Perdix swainsonii
  • Pternistis swainsonii

Status en verspreiding

Volgens die IUCN Rooilys is die spesie se status veilig. Die spesie kom in die middel-suide en die suidooste van Afrika voor. Dit is inheems aan Angola, Botswana, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Eswatini, Zambië, en Zimbabwe.

Nesverlater in die Krugerwildtuin
Kuiken in die Krugerwildtuin
Jongvoël in Zambië

Ander name

Engels: Swainson's spurfowl (francolin)

Sien ook

Bronne

  • Newman se Voëls van Suider-Afrika, ISBN 1868729826
  • Hockey, PAR; Dean, WRJ; Ryan, PG (2005). Roberts - Birds of Southern Africa VIIth ed (in Engels). Kaapstad: The Trustees of the John Voelcker Bird Book Fund. ISBN 978-0-620-34053-3.

Tags:

Bosveldfisant Status en verspreidingBosveldfisant Ander nameBosveldfisant Sien ookBosveldfisant BronneBosveldfisant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart nasionalismeToekoms van die AardeHernubare energieProstaatkankerHoopGalblaasGroot DepressieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMaatskappyMusiekSkaakNamakwalandVaalrivierKarooNarsistiese persoonlikheidsteuringJan van RiebeeckJeugdagDurbanArabies-Israeliese konflikSatellietMoedersdagNierElektrolietGesondheidAluminiumCristiano RonaldoWilna SnymanSias ReineckePseudowetenskapSkoolArmoedeverligtingOligopolieDroogteMenseregteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAfrikaanse woordelys en spelreëlsMenslike seksuele gedragToerismeMotorvoertuigSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SikloonTelevisieAborsieWoordeboek van die Afrikaanse TaalGordelroosVoornaamwoordHomofoonAgtervoegselPerdWeer (meteorologie)Angolese BurgeroorlogAkademiaLongMartin Luther King jr.Handré PollardDistrik SesTuisbladWaterbesparing in Suid-AfrikaDrakensbergeMagneetBloedsomloopstelselOnderwysNedersettingRooipandaMantisFiela se kindNommertekenChristendomSekondêre sektor van die ekonomieJakobLieweheersbesieEnkelvoudige sinKunsmatige algemene intelligensie🡆 More