Framboos

Die framboos is die eetbare vrugte van 'n menigte van plantspesies in die genus Rubus van die roosfamilie, waarvan die meeste in die subgenus Idaeobatus val; die naam is ook van toepassing op hierdie plante self.

Frambose is meerjarige plante met houtagtige stingels. Frambose is 'n belangrike kommersiële vrugtegewas, wat wyd verbou word in alle gematigde streke van die wêreld.

Framboos
Framboos
'n Skets van frambose wat uit die 19de eeu dateer.

Baie van die belangrikste moderne kommersiële rooi framboos kultivars is afkomstig van kruisings tussen R. idaeus en R. strigosus. Sommige plantkundiges verbind die Eurasiese en Amerikaanse rooi frambose almal aan 'n enkele spesies, Rubus idaeus, met die Europese plante dan geklassifiseer as óf R. idaeus subsp. idaeus of R. idaeus var. idaeus, en die inheemse Noord-Amerikaanse rooi frambose geklassifiseer as óf R. idaeus subsp. strigosus, of R. idaeus var. strigosus. Onlangse teling het gelei tot kultivars wat doringloos is en sterk regop groei, sonder die nodigheid van ondersteuning.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Vrugte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaMelaatsheidOseaanNag van die lang messeOseaanbesoedelingWindNeologismeLugbesoedelingNadia ValvekensPeach van PletzenLandbou in Suid-AfrikaSeksposisieLourensrivierTweede WêreldoorlogGordelroosVarkDansAardbewingMondLys van veltoestandeElandréArmoedeNaaldekokerDuitslandDemokratiese Republiek die KongoPastoorReënvalbepalingSkisofreniePerdVerkleurmannetjieLewerErosietipesKrapSowjetunieLys van Afrikaanse skrywersSosiale mediaJansenvilleArgitektuurBlourokkeAllan BoesakAlkoholismeIngrid JonkerErfenisDonderstormAfrikaanse taalleerJohannesburgDawidWater (molekuul)Michael JacksonVakbondOnomatopeeAfro-AmerikanersRonelda KamferPaarl GimnasiumLys van elemente volgens simboolGroepsgebiedewetWet op Bantoe-onderwysBreinvliesontstekingFilosofieNiemetaalFluoorPenisKlein vyf diereNuwe TestamentPersKonsentrasiekampSokkerSkerpioenLuislangePapegaaieKameelSirkusVerkleinwoordPseudowetenskapApostel🡆 More