Fraaiblaasop

Die Fraaiblaasop (Chelonodon pleurospilus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en word aangetref by Durban en die suidkus van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Blaasop beauty. Die spesie is seldsaam.

Fraaiblaasop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chelonodon
Spesie:
C. pleurospilus
Binomiale naam
Chelonodon pleurospilus
(Regan, 1919)

Identifikasie

Die vis word tot 20 cm lank. Sy lyf is bedek met 'n kleurpatroon wat soos militêre kamoeflering lyk. Die boonste helfte van die lyf is groenbruin met silwerwit lyne wat onreëlmatig op die lyf voorkom. Daar kom ook onreëlmatige bruin vlekke op die rug en sye voor. Die onderkant van die lyf is silwerwit met verspreide, klein ligbruin vlekke op. Daar is 'n prominente oranje ring om die oë.

Die vis leef in beskutte rotsareas by die kus en aflandige riwwe in water wat 1 tot 20 m diep is. Hulle is alleenlopers en bly gewoonlik naby die bodem. Hulle dieet is onbekend.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Fraaiblaasop IdentifikasieFraaiblaasop Sien ookFraaiblaasop BronFraaiblaasop Eksterne skakelFraaiblaasop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkildklierEkologieBoeberWashington, D.C.TandbederfLongLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLiturgiese jaarSteenkoolAfrikaanse taalleerOnderwysApostoliese GeloofsendingSeksuele opwekkingSamsung GroepKolonoskopieAfghanistanKonjunktivitisDrie SusterskerkeStuitjieKaapstadAndré SchwartzVolhoubaarheidHomofoonOntbinding van die SowjetunieGeboorteIranMangelontstekingAuschwitz-konsentrasiekampZuid-Afrikaansche RepubliekGoogle MapsKnopiespinnekopKoggelmanderSolidariteitPornografieDoopKompasGrysstofKlankverskynselsPublieke domeinFiksieInhoudDermpoliepMenslike skeletAngssteuringHeilige SaterdagInsekISBN (identifier)Johan StemmetWortelkanaalBysteekBloedsomloopstelselPsigopatieLys van woestyneBeroerteOlifantNic de JagerKlein-KarooArabiesLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierNaeltjiesArmand AucampFredi NestTweede WêreldoorlogOoiFacebookKlimaatNazi-DuitslandMasturbasieTierboskat🡆 More