Fox Broadcasting Company

Fox Broadcasting Company (dikwels afgekort tot Fox en in hoofletters gestileer as FOX) is 'n Amerikaanse kommersiële televisienetwerk wat 'n vlagskip-eiendom van die Fox Corporation is.

Die hoofkantoor van die netwerk is geleë te 1211 Avenue of the Americas in New York-stad, met bykomende kantore in die Fox Broadcasting Center (ook in New York-stad) en in die Fox Television Centre in Los Angeles.

Fox Broadcasting Company
Logo

Dit is op 9 Oktober 1986 gestig as 'n mededinger van die groot drie televisienetwerke (ABC, CBS en NBC). Fox het mettertyd die suksesvolste poging tot 'n vierde televisienetwerk geword. Dit was die hoogsgerekende gratiskyk-netwerk in die ouderdomsgroep 18–49 van 2004 tot 2012, en was die Amerikaanse televisienetwerk met die meeste kykers tydens die 2007-08 seisoen.

Eksterne skakels

Tags:

Los AngelesNew York-stadTelevisieVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TekstielVerantwoordelikheidSuid-Afrikaanse GrensoorlogPaddaBreinvliesontstekingKrugerwildtuinBosluisbytkoorsChemiese reaksieYouTubeReg tot ‘n gesonde omgewingMenstruasieLys van landeAkademiaHulpwerkwoordIngrid JonkerInsekZoeloesBloemfonteinAnrich HerbstMynbedryf van Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesMenslike seksuele gedragHarry PotterVerkoueGeskiedenis van AfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AkuutSkildklierCarles PuigdemontElektroniese of digitale mediaDemografie van Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingSharpeville-slagtingPaarl GimnasiumOrgasmeTafelbergYslandDermpoliepSportNamibiëVlinderGeelsugWebjoernaalWolkMonopolyAspoestertjieMasturbasieLongontstekingPornografiese akteurHernubare energieAfvalbestuurStrykysterGeslagsgelykheidLys van bekende Suid-AfrikanersWaterpokkiesLewerSitrusRuslandGroot Muur van ChinaEugenetikaWaterkringloopSeisoenVrouBloukraanvoëlAardbewingMiskruierKorrupsieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWinnie Madikizela-MandelaSarel Jacob PretoriusVolstruisVergelykings (taalkunde)BrasiliëMagsverheffingFranse RewolusieDroogtePesachErfenis🡆 More