Fouriesburg

Fouriesburg is 'n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika.

Die dorp word in die ooste deur die Rooiberge en in die weste deur die Witteberge begrens.

Fouriesburg

(Mashaeng bygereken)
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Fouriesburg.
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Fouriesburg.
Fouriesburg is in Vrystaat
Fouriesburg
Fouriesburg
Fouriesburg Fouriesburg se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°37′22″S 28°12′39″O / 28.62278°S 28.21083°O / -28.62278; 28.21083 28°12′39″O / 28.62278°S 28.21083°O / -28.62278; 28.21083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyane
MunisipaliteitDihlabeng
Stigting1892
Oppervlak
 • Totaal12,8 km2 (4,9 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal12 974
 • Digtheid1 014/km2 (2 630/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.5%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense96.5%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho 90.7%
 • Afrikaans 3.2%
 • Engels 2.0%
 • Gebaretaal 1.6%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
9725
Poskode (posbusse)
9725
Skakelkode058

Geskiedenis

Die dorp is gestig in 1892 op die plaas Groenfontein en vernoem na Christoffel Fourie. Vir 'n paar maande was die dorp ook die setel (die laaste van die oorlog) van die regering van die Oranje-Vrystaat tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Fouriesburg is bekend vir gevegte tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Ongeveer 4000 Boeresoldate onder leiding van Marthinus Prinsloo het by Surrender Hill aan die Britse soldate oorgegee.

Die huis waarin president MT Steyn gewoon het, staan nog op die hoek van Reitz- en Robertsonstraat.

Distrik en grenspos

Die distrik is 1 155 km2 groot. Gemengde boerdery (koring, mielies en beeste) word beoefen. Die dorp is ook 'n belangrike basis vir handel met Lesotho aangesien die grens slegs 10 km ver is. Die grenspos staan bekend as Caledonspoort. Visierskerf is 'n bekende berg naby Fouriesburg.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Fouriesburg GeskiedenisFouriesburg Distrik en grensposFouriesburg Sien ookFouriesburg VerwysingsFouriesburgDorpOos-VrystaatSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoperGeskiedenis van AfrikaansGenadedoodBywoordGroepsgebiedewetRacheltjie de BeerMIVJohannes MeintjesIronieKrugerwildtuinCleopatra VIILys van Nederlandse skildersNag van die lang messeBosluisbytkoorsDiskriminasieCalviniaRekenaarSeegolfVormEk is 'n Afrikaan (toespraak)MandalaMona LisaEnkelvoudige sinGeelhoutAtmosfeerWieg van die MensdomGianna MichaelsHorlosieSelfkonsepLys van myne in Suid-AfrikaSkoenlapperIndustriële RevolusieBeesKommunismeDruiweJaarWater (molekuul)Drie-eenheidNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWaterkringloopLionel MessiEerste WêreldoorlogFotosinteseBevolkingGreen PornoOrgasmeNazi-DuitslandHolocaustBipolêre gemoedsteuringIdioomBernice WestOu Apostoliese KerkLandbouSebraDistillasieSuid-AfrikaJak de PriesterVeelvoudige sinNatuurlike hulpbronAnglisismeLoftus MaraisGriekwa-AfrikaansKrygkor1913Selfstandige naamwoordMynbouKnieEjakulasieWatersuiweringGoogleKlavierSkilpadBelastingVoorvoegsel🡆 More