Fotolise

Fotolise is 'n chemiese proses waarin ligenergie gebruik word om molekule te ontbind.

Dikwels is fotolise die eerste stap in 'n fotochemiese reaksie.

Radikale

'n Eenvoudige voorbeeld van fotolise is die vorming van twee chlooratome deur die verbreking van 'n chloormolekuul se binding.

    Fotolise 

Die twee chlooratome is radikale met 'n ongepaarde elektron en daardeur taamlik reaktief. Met 'n alkaan sal hulle 'n chlooralkaan kan vorm.

Fotolise van water

Fotolise is 'n uiters belangrike stap in die biologiese proses van die fotosintese. Hierdie proses verloop in plante deur tussenkoms van katalisatore (ensieme) soos chlorofil, maar die oorhoofse reaksie is gebaseer op die ontbinding van water:

    Fotolise 

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nic de JagerNederduitsch Hervormde KerkMartin Luther King jr.KolonisasieMensNoordwesKinkhoesTelevisieAnneli van RooyenLetterlike en figuurlike taalgebruikSwart menseNatuurwetenskapWiskundige terminologieGesonde dieetE-posNieuwoudtvilleGriekwa-AfrikaansAbstraksie (rekenaarwetenskap)OssewaDermpoliepVoedingTienerKVisRacheltjie de BeerHibernasieDepressie (gemoedstoestand)KankerLeestekenMaatskappyNaaldekokerDeelwoordKommunismeLeierMahatma GandhiHernubare energieBek-en-klouseerPriemgetalVoorvoegselBloeddrukLongGesondheidWetenskapMaagsweerAnale seksVoortrekkersShakaLys van Suid-Afrikaanse skrywersSkildklierKangogrotteOopbroninhoudOrthopteraGeslagNiemetaalGloeilampAtlantis, Wes-KaapGianna MichaelsByNoord-KaapHaasIronieRob HersovAfrikanersProstaatklierHomofoonSharpeville-slagtingKunsmatige intelligensieWikipediaRuslandDroogtePoësieBeaufortskaalAnrich HerbstSatellietStaalN.P. van Wyk Louw🡆 More