Fotochemie

Fotochemie is dié vorm van chemie wat die absorpsie of emissie van fotone tydens die chemiese proses behels.

Dikwels speel 'n opgewekte elektroniese toestand van 'n atoom of molekule wat ontstaan deur absorpsie van 'n foton 'n rol in die chemiese reaksie. 'n Deel van die foton se energie kan tydens die reaksie in die produkte vasgelê word, maar die foton kan ook net 'n katalitiese rol speel.

'n Goeie voorbeeld van 'n fotochemiese reaksie is die reaksie van chloor met 'n alkaan soos metaan :

Hierdie reaksie vereis lig wat genoeg energie besit om die dichloormolekule in chlooratome te ontbind:

Die chlooratome is radikale wat vermag om 'n waterstofatoom aan die metaanmolekule te ontneem

Die metielradikaal is baie reaktief en reageer met 'n chloorradikaal om 'n monochlorometaanmolekule te vorm

Bronne

Tags:

ChemieFoton

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GetalIngenieursweseLuiperdRob HersovSelfoonAntoniemHortologieSpelerposisies in rugbyImpakte van toerismeSeksueel oordraagbare infeksieGoudkus (streek)Industriële RevolusieKunsmatige algemene intelligensieTamatieNedersettingAbstraksie (rekenaarwetenskap)TaalOos-KaapRenosterOranjerivierBloedsomloopstelselKoperMoslemTreinOutismeInstagramSan Andreas-breukKriekBloeddrukNatuurIntensiewe vormVerkleinwoordEk is 'n Afrikaan (toespraak)MeervoudIdioomPseudowetenskapChristendomHartseerKolorektale kankerWoudWatersuiweringVerbondsarkBeeldspraakVarkgriepLys van visseSwartkwasmuishondWortelReënEnsiklopediePornografiese akteurUnie van Suid-AfrikaSuiwelprodukLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteBTWRussiese inval in Oekraïne sedert 2022NamakwalandSelfmoordVulkaanProvinsies van Suid-AfrikaEnkelvoudige sinWoordsoortBaälWêreldwye webKrugerwildtuinVlagterminologieSoogdierSikloonGeslagEreksieGroot TrekNeurenberg-verhoreMielie🡆 More