Fossielbrandstof

Fossielbrandstowwe is brandstowwe wat gevorm word vanuit natuurlike hulpbronne soos die anaërobiese ontbinding van dooie, bedolwe organismes.

Die ouderdom van hierdie organismes en hul gevormde fossielbrandstof word tipies in die orde van miljoene jare beraam, met beramings tot 2 miljard jaar. Hierdie brandstowwe bevat hoë persentasies koolstof en koolwaterstowwe.

Fossielbrandstof
Steenkool, 'n fossielbrandstof.

Fossielbrandstowwe bestaan uit reeks van verskillende samestellings, vanaf vlugtige materiale met lae koolstof tot waterstof (C:H) verhoudings soos metaan, tot vloeibare petroleum, tot nie-vlugtige materiale wat feitlik uit suiwer koolstof bestaan, soos antrasiet steenkool. Metaan word gevind in koolwaterstof velde, in 'n suiwer vorm, saam met olie, of in ander vorme. Daar word algemeen aanvaar fossielbrandstowwe is die fossieloorskot van eens dooie plante of diere wat blootgestel is aan die hoë temperature en drukke in die aardkors oor 'n tydperk van honderde miljoene jare. Hierdie teorie was eers voorgestel deur Georg Agricola en later deur Mikhail Lomonosov in die 18de eeu.

Bronne

Tags:

BrandstofKoolstofKoolwaterstofOrganisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WelwitschiaPresident van Suid-AfrikaWithaaiKlavierSuid-Afrika-WetStudievaardighedeLys van Griekse mitologiese figureSuiwelprodukAdolf HitlerLeah van NiekerkSwaweldioksiedRassismeKoedoeFisiese oefeningRookgewoonteAppel (sanger)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteAnneli van RooyenVakbondApokriewe boekeToerismeTafelbergNatuurrampFiela se kind (rolprent)AborsieHulpwerkwoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPussy RiotHernubare energieMenseregteSamestellingLys van kinderspeletjiesDriedimensioneelDemografie van Suid-AfrikaKindermishandelingChemiese verbindingProteaSomerWatersuiweringDansGoudkus (streek)SeevlakLimfvatstelselTreinSwartkwasmuishondGrondbesoedelingGeldOogproblemeRekenaarDikdermFinale OplossingSpreeuMobutu Sese SekoVingerseksBeaufortskaalHondeklipbaaiGeskiedenis van die BoererepubliekeKoolstofdioksiedNederlandOlimpiese SomerspeleMane van GalileiRacheltjie de BeerEskomNicole StraussIngrid JonkerSpringbokkeEerste WêreldoorlogInsekNaaldekokerKommunikasieTuisbladWêreldwye webKitaarKrokodilAbstraksie (rekenaarwetenskap)Kindersiektes🡆 More