Fosfaat

Algemeen

Eienskappe

Naam Fosfaat  
Fosfaat Fosfaat 
Termochemiese radius 2,30 Å  
206,8 [Scm2/mol]
Lys van anione

Fosfaat (PO43-) is die vorm waarin fosfor die meeste in verbindings voorkom. Fosfate is suurreste van fosforsuur (H3PO4). Die meeste fosfate los nie maklik in water op nie, en kan daarom maklik uit 'n oplossing met 'n neerslagreaksie verwyder word.

Fosfate is belangrike misstowwe. Hulle word hoofsaaklik as apatiet gemyn. Hidroksielapatiet is 'n biologies belangrike stof. Dit is byvoorbeeld deel van ons tande.

Die fosfaatioon is 'n sterk basis. In water vorm dit maklik die waterstoffosfaatioon HPO2−4

    HPO2−4 + H2O H3O+ + PO3−4 Ka3= 3,98×10−13 [pKa3 = 12,37]


Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpinnekopGeestesteuringPampoentjiesBybelPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNederlandKindermishandelingSneeuTerracottaleërSeevlakDomkragSelfvertroueSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDrakensbergeGewasboerdery in Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaPussy RiotSirkelHeupRacheltjie de BeerTropiese sikloonPizzaDemokrasieAntisemitismeCleopatra VIISebraSpreeuSinoniemUitwerking van klimaatsveranderingMenslike seksuele gedragMiljardVeelvoudige sinSelakantDermpoliepMenseregtedagKitaarFilistynePlastiekWaterpokkiesWiskundige terminologieDoelwitKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGesonde dieetSiya KolisiVerkoueWêreldwye webKoolstofdioksiedVerlede tydSuid-AfrikaLiewe HeksieVersamelnaamGeldVraag en aanbodTreinOrthopteraWaterstofDeelwoordAanpassingskapasiteitMondJuraRob HersovHartseerLetterkundeTuberkuloseSonpaneelSeekoeiMusiekHolocaustEerste WêreldoorlogNazi-DuitslandInkomsteNeurenberg-verhoreRassismeReënspinnekopSeksismeNasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty🡆 More