Fort England Psigiatriese Hospitaal

Fort England is 'n hospitaal vir sielsiekes in Grahamstad.

Die eerste geboue dateer uit 1815 toe die militêre pos bekend was as die Witrugkamp en ook as die East Barracks. Tydens die Vyfde Grensoorlog (1818-1819) was hier 'n garnisoen van 301 man onder kol. Thomas (Tiger Tom) Willshire gestasioneer. Na 1850 was die fort die hoofkwartier van die Kaapse Korps onder die bevel van genl.-maj. (later sir) Henry Somerset, 'n bekende aanvoerder tydens die Kaapse grensoorloë en seun van goewerneur lord Charles Somerset.

Die fort is vernoem na lt.-kol. Richard England van die 75ste regiment en bevelvoerder tydens die Sesde Grensoorlog (1834-36). Sedert 1875 huisves die geboue en terrein 'n hospitaal.

Sien ook

Bibliografie

  • Oberholster, J.J.: Die historiese monumente van Suid-Afrika. Kaapstad: Kultuurstigting Rembrandt van Rijn vir die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, 1972. ISBN 0-620-00191-7

26°32′25″O / 33.31556°S 26.54028°O / -33.31556; 26.54028

Tags:

Grahamstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrokodilKolorektale kankerMaatskaplike verantwoordelikheidIndiese OseaanMuskietPersXenofobieRookgewoonteNasionale VrouedagGevolge van aardverwarming op oseanePeriodieke tabelTweede VryheidsoorlogMierSikloonGeldKoos KombuisLandbouKlereChemiese elementWatersuiweringDawidSkoenlapperProsaDierRassisme in AfrikaSlawernyBoelieryNiersteenKunsmatige algemene intelligensieKomplementêre kleureCarike KeuzenkampPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSkilpadVryheidsdagTuisbladSprokieJak de PriesterLugbesoedelingKragopwekkingWoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikaanse WikipediaBrandmondsindroomVoortrekkermonumentAtlantiese OseaanVerantwoordelikheidTandbederfWoordsoortHibernasieParkinson se siekteMynbouNamakwalandKernkragKliniese depressieKobus LombardEkonomiese sektorLys van medisinale kruieKuberkrakerStaatstoelaeNederduitsch Hervormde KerkVerfSoweto-opstandJakobVisAnglo-BoereoorlogGlobaliseringWortelPersoonlikheidByvoeglike naamwoordGqeberhaTekstielVrouMaanWayback MachineLongPoesNierversakingJakkals🡆 More