Formule E

Formule E, amptelik die ABB FIA Formule E-kampioenskap, is 'n klas motorsport wat slegs elektriese motors gebruik.

Die kampioenskap is in 2011 bedink, en die eerste wedren van die reeks het in September 2014 in Beijing plaasgevind.

Formule E
Formula E next generation

Die reeks staan onder die FIA se toesig en is tans in sy vierde seisoen. Alejandro Agag is die stigter en huidige uitvoerende hoof van Formule E.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Beijing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WêreldboekedagPretoriaSoweto-opstandVrystaatKatSuid-Afrikaanse GrensoorlogKoolhidraatEk is 'n Afrikaan (toespraak)GordelroosKoperFranse RewolusieKnieAardedagBrandmondsindroomReënKurt-Lee ArendseCristiano RonaldoWerkersdagSuid-Afrikaanse ReserwebankLimpopo (rivier)BloedvergiftigingSkildklierArabies-Israeliese konflikLys van elemente volgens simboolEerste WêreldoorlogVratLys van slangeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMantisGasLoodTsongaHannes van WykPad na jou hartJapie GreylingBladwisselendBosluisbytkoorsGoudkus (streek)Veelvoudige sinPersoon (taalkunde)Suid-SothoWoestynAfrikanernasionalismeKrapGlobaliseringKunsmatige algemene intelligensieDermpoliepKatoenTelevisieHondKaapstadLidwoordRenosterVulkanismeLieweheersbesie16 NovemberAlliterasieVerenigde State van AmerikaJansenvilleDemi Lee MooreSteenkoolYouTubeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGeslagBedryfstelsel (inligtingstegnologie)BeesvleisSikloonTsoenamiGewone breukeKrieketMetafoorSweedsRobert SobukweCleopatra VIIWaterbesoedelingNatuurlike hulpbron🡆 More