Fordsburg

Fordsburg is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika in die voormalige Area 8.

Dit is hoofsaaklik 'n residensiële voorstad, hoewel dit ook talle winkels en fabrieke huisves.

Fordsburg
Fordsburg is in Gauteng
Fordsburg
Fordsburg
Fordsburg Fordsburg se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°12′24″S 28°1′24″O / 26.20667°S 28.02333°O / -26.20667; 28.02333 28°1′24″O / 26.20667°S 28.02333°O / -26.20667; 28.02333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal0,55 km2 (0,21 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 350
 • Digtheid4 273/km2 (11 070/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs50.0%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense46.2%
 • Ander1.4%
Taal (2011)
 • Engels 43.6%
 • Zoeloe 15.1%
 • Tswana 5.0%
 • Xhosa 4.5%
 • Ander 31.8%
Fordsburg
Die kerkgebou van die destydse Gereformeerde gemeente Johannesburg-Mayfair in Mintweg, van waar die gemeente in 1966 na Mayfair-Wes verhuis het.

Vandag is Fordsburg 'n sentrum van Indiese en Pakistani-kultuur, omdat dit 'n groot Indiese en Pakistanse bevolking het. In Fordsburg is daar baie halaal-restaurante. Die Oriental Plaza wat in Fordsburg geleë is, is deur die Apartheidsregering as 'n groot winkelsentrum vir Indiërwinkels geskep. Dit is 'n groot besigheidstrekpleister in Fordsburg.

Sien ook

Verwysings

Tags:

JohannesburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grootste rampe in Suid-AfrikaVerfElzette MaarschalkMaselsAlice MunroDie GelofteInsekSeksposisieKletsrymCutt GlasDolfynNadia ValvekensTrappe van vergelykingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRivierRassismeKarlien van JaarsveldDramaNamibiëAarde se atmosfeerBlaaskankerMenseregteSirkelOlifantSlawernyMetamfetamienRenteVoorvoegselSonHelga UysKatoenJode in Suid-AfrikaSelfoonAntisemitismeWerkwoordHannes van WykMateriaalRooikatAkwariumFisioterapieBeesBipolêre gemoedsteuringKliniese depressieKrugerwildtuinGeslagsgelykheidNemunasGroepsdrukKaren MeiringRefentse MorakeLuislangeGoudAardbewingBaarmoederMierNazi-DuitslandGautengOvulasieDeon MeyerIdioomFrankrykWeer (meteorologie)Ingrid JonkerMetaalMenslike penisgrootteVolstruisLys van Afrikaanse rolprentePeriodieke tabelHeks van HexrivierMeningsverskil oor aardverwarmingEwenaarSelfmoordBobby AngelWet op Bantoe-onderwysGeslag🡆 More