Foksterriër

Die naam Foksterriër verwys na 'n honderas wat oorspronklik in Engeland in die middel-19de eeu geteel is.

Daar is hoofsaaklik twee soorte: steekhaar en gladdehaar, maar ander soorte soos Jack Russell-terriërs word ook erken.

Foksterriër
'n Foksterriër met sy tipiese wakker gesigsuitdrukking.

Oorsprong

Hierdie honderas is geteel om van hulp te wees met die Engelse tradisie van vosjagtery. Voordat hierdie hond geteel is, was alles gedaan teen die tyd wat die vos sy gat bereik het. Dit het die eienskappe van die hondsoort gedefinieer: die hond moes die stamina gehad het om saam met die jagtende hondesoorte te kon hardloop, moes klein genoeg wees om die vos in sy gat in te volg, en moes taai genoeg wees om die vos se desperate verdedigingsaanval teen te staan. Die eerste geregistreerde foksterriër, 'n hond genaamd Foiler, is ongeveer 1875-'76 geregistreer.

Kleur

Geneties is die agtergrondkleur van die pels van die foksterriër ligbruin, of swart en bruin. Die wit kleur van die pels kom van 'n kol-geen, wat die agtergrondskleurformasie teëstaan. Die twee allele ter sprake is sp vir lukrake kolle, maar met die kop meestal 'n soliede kleur, teenoor die sw wat die hele hond wit maak, behalwe miskien vir die ore en stukkies kleur rondom die . Die pigment van die neus, lippe, en pootkussings bly altyd swart.

Eksterne skakels

Bronnelys

Hierdie artikel is 'n gedeeltelike vertaling van die Engelse Wikipedia artikel Fox Terrier.

  • The Fox Terriers. AKC Featured Breed article.
  • Little, Clarence. Inheritance of Coat Color in Dogs.
  • Willis, Malcolm. Genetics of the Dog.

Tags:

Foksterriër OorsprongFoksterriër KleurFoksterriër Eksterne skakelsFoksterriër BronnelysFoksterriër19de eeuEngelandHondJack Russell-terriër

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWekkerAnale kankerHoofkarakterDemi Lee MooreWitrenosterEmfiseemWiskundige terminologieDigvormAkuutAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGreen PornoKonsentrasiekampHemelBesemOrthopteraNiersteenInfeksieOrale seksReënspinnekopKartografieBreinSelfmoordOos-KaapPriemgetalGevolge van aardverwarming op oseaneVisSamestellende afleidingStrykysterHoofpynNieuwoudtvilleDokterWoestynSelfstandige naamwoordSharpeville-slagtingTaalfossielDemokrasieEkostelselPenisVakbondTweede Nuwe JaarGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaVliegtuigPseudowetenskapGoogle MapsHeuningBestaansboerderyJeuksiekte3D-rolprentLandbou in Suid-AfrikaTylaSendelingposisieKunselementeWes-KaapRob HersovWebjoernaalBloeddrukAtlantis, Wes-KaapAluminiumMikro-ekonomieVlekvrye staalDarwinismeAborsieLandbouKunstenaarPaddaBlourokkeYslandKatJode in Suid-AfrikaHorlosieWortelVaginale kankerDiarreeSwartbewussynsbeweging🡆 More