Fochville

Fochville is 'n dorp in Gauteng, Suid-Afrika.

Dit is geleë aan die R500-streeksroete net suid van die N12- nasionale pad, 40 km oos van Potchefstroom.

Fochville
Dorp
Fochville is in Gauteng
Fochville
Fochville
Fochville Fochville se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°29′S 27°29′O / 26.483°S 27.483°O / -26.483; 27.483 27°29′O / 26.483°S 27.483°O / -26.483; 27.483
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistrikWesrand
MunisipaliteitMerafong City
Stigting1920
Oppervlak
 • Totaal11,36 km2 (4,39 vk. myl)
Hoogte
1 478 m (4 849 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal9 497
 • Digtheid836/km2 (2 170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense71.7%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense1.2%
 • Swart mense25.7%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans71.3%
 • Engels6.8%
 • Tswana6.0%
 • Sotho6.2%
 • Ander9.7%
Poskode (strate)
2515
Poskode (posbusse)
2515
Skakelkode018
Webwerffochville.net

Geskiedenis

Die dorp is op 15 November 1920 geproklameer nadat dit reeds gedurende die Eerste Wêreldoorlog deur die broers Wulfson uitgelê is op die plase Kraalkop en Leeuwspruit. Dit is vernoem na maarskalk Ferdinand Foch, 'n opperbevelvoerder van die Geallieerde magte. Die Western Deep Levels goudmyn is naby Fochville. Die naaste groot dorp is Carletonville.

Distrik

Gemengde boerdery word in die distrik beoefen.

Danie Theron

Die Danie Theron-gedenknaald staan op 'n koppie sowat 8 km wes van die afdraai na Fochville.

In die nuus

In die middel tagtigerjare was Fochville in die nuus nadat 'n seksskandaal onder leerlinge van die hoërskool aan die lig gekom het. Die kinders het 'n pakkamer onder 'n verhoog ingerig vir hul seksbedrywighede. Later is na dié plek as die "genotgrot" verwys.

Sien ook

Bronne

Tags:

Fochville GeskiedenisFochville DistrikFochville Danie TheronFochville In die nuusFochville Sien ookFochville BronneFochvilleGautengN12 (Suid-Afrika)PotchefstroomR500 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse Nasionale ParkeGoogleRooibokRob HersovMikro-ekonomieMane van GalileiMandalaVlag van Suid-AfrikaVlagterminologieKindersiektesWiskundige terminologieGasBestuiwingAtletiekKunsmatige algemene intelligensieRomanPampoentjiesCorioliskragSelfkonsepAlkoholismeMondMetaalGoudkus (streek)ErosietipesSteenkoolBank (finansiële instelling)LKlimaatBloeddrukMenslike skeletAntisemitismeJo BlackWolfDoelwitProteaFeminismeRumatiekPersoonlikheidOnomatopeeBloedsomloopstelselPubiese hareFacebookVioolTerracottaleërDriehoekGipsVars waterFrankrykArabies-Israeliese konflikMobutu Sese SekoWeer (meteorologie)Lys van Griekse mitologiese figureGianna MichaelsOlimpiese SomerspeleKonsentrasiekampWêreld- Ekonomiese ForumKommunikasieNierversakingWaterRefentse MorakeVrystaatViëtnamoorlogNicole StraussWet op Bantoe-onderwysBruin menseWaatlemoenLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MaanFilosofieBoontjieDemokratiese Republiek die Kongo🡆 More