Fobie

'n Fobie is 'n oorheersende en sinlose vrees wat met 'n bepaalde situasie of voorwerp verband hou wat normaalweg nie vreeswekkend behoort te wees nie.

Fobies verskil van gewone vrees daarin dat hulle lank duur en sinloos is en dat die voorwerp of situasie wat die vrees uitlok, vermy word.

Eenvoudige fobie

Eenvoudige fobies word gekenmerk deur 'n allesoorheersende vrees vir en die behoefte om te vlug van 'n spesifieke voorwerp of situasie. Hierdie voorwerpe of situasies sluit 'n wye verskeidenheid in, byvoorbeeld 'n vrees vir hoogtes (akrofobie), geslote ruimtes (kloustrofobie), oop ruimtes (agorafobie), water (akwafobie), diere (soöfobie), vuur (pirofobie) ensovoorts. Die angsontlokkende stimuli is feitlik onbeperk. Die vrees vir die getal 13 staan bekend as Triskaidekafobie.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IngenieursweseWaterGrondwet van Suid-AfrikaKhoikhoiOmtrek, oppervlakte en volumeKletsrymRooibokAkademiaByvoeglike naamwoordSwaweldioksiedHemelvaartsdagWindkragMusiekteaterJanie du PlessisFosforDanie du ToitPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWieg van die MensdomLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesMasturbasieSwawelAce MagashuleVloeistofGautengJodeVergelykings (taalkunde)FopnuusBeesSkoolTennisPolisieAbstraksie (rekenaarwetenskap)AprilKatoenKunsmatige algemene intelligensieKnieNasionale PartyBeaufortskaalLourensrivierMauritiusBynierNazi-DuitslandWerkloosheidSebraElektrisiteitsvoorsieningAnton GoosenKriekLeeuAnneli van RooyenHoërskool OuteniquaJazzInligtingstegnologieCarike KeuzenkampPinksterPêrelAdolf HitlerTranspirasieTwaalf Stamme van IsraelKaliumLongDigtheidDemi Lee MooreAntjie KrogCSSAkkedisKoorsKoos BekkerPlae van EgipteNedersettingEl (lengtemaat)NatuurbewaringMetafoorLys van slangeKoringLongontstekingJansenville🡆 More