Fluweelvrugzanha

Die fluweelvrugzanha (Zanha africana) is 'n middelgroot boom wat in die noordelike en sentrale deel van Zimbabwe voorkom.

Hier groei die boom op koppies en in oewerbos. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. Die blare is tot 150 mm lank en die vruggies is ronderig, helderoranje en fluweelagtig.

Fluweelvrugzanha
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Genus: Zanha
Spesie:
Z. africana
Binomiale naam
Zanha africana
(Radlk.) Exell, (1966)
Sinonieme
  • Dialiopsis africana Radlk.

Die boom se FSA-nommer is 438.5

Die bas

Fluweelvrugzanha 
Callosobruchus maculatus-wyfie

Hierdie boom se bas word gebruik om opgebergde graan teen boontjiekalanders, kewertjies van die subfamilie Bruchinae, soos Callosobruchus maculatus te beskerm. Navorsing het getoon dat dit nor-hopane bevat wat verhoed dat die insekte hul eiers kan lê en hulle doodmaak.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Fluweelvrugzanha Die basFluweelvrugzanha Sien ookFluweelvrugzanha VerwysingsFluweelvrugzanha BronFluweelvrugzanha

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Omtrek, oppervlakte en volumeDieregeluideBrasiliëMosesAfro-AmerikanersOorstromingAkuutAalwynTylaKaapse florarykDie ontstaan van die dramaHemelBesemMasturbasieMobutu Sese SekoBelgiëLandbouBestaansboerderySaartjie BaartmanHeupLys van bekende Suid-AfrikanersWetenskapWet op NaturellengrondNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKuberkrakerGevolge van aardverwarming op oseaneMaagPoësieWiskundige terminologieChristiaan BarnardVryheidsmanifesWayde van NiekerkChemiese reaksieJavaScriptNedersettingKlein vyf diereBokmakieriePaulus van TarsusKompasMierBySekondêre sektor van die ekonomieSosiale mediaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKonflik (proses)BeesvleisLVlinderPussy RiotSowjetunieWaterstofStedelike hitte-eilandLenteTweede Nuwe JaarNagmaalDierBreingewasUnited Democratic FrontPeriodieke tabelNazi-DuitslandRassisme in AfrikaKongo-krisisVloeistofSarel Jacob PretoriusSteve BikoNatuurlike hulpbronTweede WêreldoorlogSportLys van Nederlandse skildersCalviniaPriemgetalCorioliskragPoesIdioomJohannes MeintjesAkroniemChris Hani🡆 More