Floralia

Die Floralia was in antieke Rome ’n fees ter ere van die godin Flora wat einde April gehou is.

In Latyn was die fees bekend as die Ludi Florae, die "Spele van Flora". In die tyd van die Romeinse Ryk het dit ses dae lank geduur.

Floralia
Die Triomf van Flora, deur Tiepolo (c. 1743), ’n toneel wat geskoei is op Ovidius se beskrywing van die Floralia.

Die fees het ’n losbandige atmosfeer met ’n soeke na plesier gehad. In teenstelling met feeste wat op Rome se argaïese patrisiese godsdiens geskoei was, het die Spele van Flora ’n plebejiese karakter gehad.

Verwysings

Tags:

Antieke RomeGodheidLatynRomeinse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroepsgebiedewetBestuiwingBoerboelOutismeKunsOplossing (chemie)Angina pectorisSwartrenosterSwangerskapVoedingToekoms van die AardeCalviniaGeskiedenis (vakgebied)MetaalSirkusPlaattektoniekHoofletterBrandbergLys van Afrikaanse rolprenteOrale seksVloeistofPeriodieke tabelVigsMark (ekonomie)Willie JoubertPoesBywoordLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MandalaNasionale VrouedagDuitse maselsRugbyLuiperdPersoon (taalkunde)NatuurbewaringLiefdeFotosinteseLika BerningLiewe HeksieJeuksiekteBesoedelingBloedvergiftigingTierPlastiekAarde se atmosfeerMaselsKookpuntAdolessensieMiltAustraliëKlankNadia ValvekensKoerantDubbelpuntKongo-krisisNasiebouGeskiedenis van kindermishandelingWikiNasionaal-SosialismeSeksismeLionel MessiFotoDurbanJaarEweknienetwerkLandbouAngolese BurgeroorlogBlack SashVreesLabia (geslagsdele)TrekarbeidRoes🡆 More