Flagstaff

Flagstaff is 'n dorp in die Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorp is die setel van die Ngquza Hill Plaaslike Munisipaliteit.

Flagstaff
Flagstaff is in Oos-Kaap
Flagstaff
Flagstaff
Koördinate: 31°04′45″S 29°29′54″O / 31.07917°S 29.49833°O / -31.07917; 29.49833 29°29′54″O / 31.07917°S 29.49833°O / -31.07917; 29.49833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitO.R. Tambo
Plaaslike MunisipaliteitNgquza Hill
Ontstaan~1877
Oppervlak
 • Totaal2,7 km2 (1,0 vk. myl)
Hoogte
907 m (2 976 ft)
Bevolking
 • Totaal4 821
 • Digtheid1 800/km2 (5 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
4810
Skakelkodes039

Geskiedenis

Die dorp het in 1877 ontstaan toe twee handelaars, Zacharias Bowles en George Owen 'n winkel geopen het. Hulle was goeie burgers en het glad nie op Sondae en openbare vakansiedae besigheid gedoen nie. Die inheemse bevolking het geen begrip gehad van kalenders nie en die begrip vakansiedag was vreemd. Die handelaars plant toe 'n vlagpaal en het 'n witvlag gehys op die dae wat die winkel toe sou wees. So het die dorp sy naam gekry.

Distrik

Bosbou word beoefen in die distrik en daar is baie wattelplantasies.

Sien ook

Bron

Tags:

Flagstaff GeskiedenisFlagstaff DistrikFlagstaff Sien ookFlagstaff BronFlagstaffNgquza Hill Plaaslike MunisipaliteitOos-KaapSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierversakingHernubare energieJeuksiekteWolfLionel MessiSimon PetrusSteve BikoKaliumKoolhidraatKankerReg tot ‘n gesonde omgewingEkostelselMetafoorHorlosieAandagstreepHondEnsiklopedieCristiano RonaldoSeksuele opwekkingSkerpioenAustraliëLimpopo (rivier)WhatsAppKeramiekOlimpiese Somerspele 2024PlantReënKonflik (proses)GetalRuslandAarde se atmosfeerVerkleinwoordBoer Soek 'n VrouDemokratiese Republiek die KongoWoordeboek van die Afrikaanse TaalFanie ViljoenPoësieKonjunktivitisClanwilliam-sandvisPapegaaiePersAfrikaanse WikipediaDuitsOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLeierSosiale mediaAborsieVaste stofTweede Nuwe JaarToekoms van die AardeKunstenaarPaulus van TarsusWater (molekuul)Helpmekaar-kollegeSatellietHaelJansenvilleKultuurWiki CommonsYsterGenitale vratSpysverteringstelselNedersettingLeonardo da VinciMasturbasieSout (chemiese stof)FossielbrandstofVraag en aanbodVrouCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaStam (taalkunde)Wet op NaturellengrondPaddaMetaal🡆 More