Finne

Die Finne (Fins: suomalaiset, Sweeds: finnar) is 'n Fins-Oegriese nasie en etniese groep inheems aan Finland wat 'n gemeenskaplike Finse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Fins of Sweeds as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Fins.

Alternatiewelik is Finne diegene wat in Finland woon of in Finland gebore is.

Finne

FinneFinneFinneFinneFinne
FinneFinneFinneFinneFinne
FinneFinneFinneFinneFinne
FinneFinneFinneFinneFinne
FinneFinneFinneFinneFinne


Totale bevolking: ca. 7 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Finland Finland 4,87–5,1 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 636 587
Vlag van Kanada Kanada 265 215
Vlag van Swede Swede 156 045–712 000
Vlag van Brasilië Brasilië 98 000
Vlag van Rusland Rusland 34 300–127 600
Vlag van Australië Australië 30 359
Vlag van Duitsland Duitsland 16 000
Vlag van Noorweë Noorweë 15 000–60 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 11 228
Vlag van Estland Estland 11 000
Vlag van Frankryk Frankryk 6 000
Vlag van Spanje Spanje 5 000
Vlag van Switserland Switserland 2 656
Vlag van Nederland Nederland 2 087
Vlag van Denemarke Denemarke 2 084
Vlag van Japan Japan 1 500
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate 900
Flag of Ireland Ierland 868

Taal: Fins, Sweeds
Geloofsoortuiging: Lutheranisme, Fins-Ortodokse Kerk, Neopaganisme/Suomenusko, Rooms-Katolieke Kerk, Agnostisisme, Ateïsme
Verwante etniese groepe: Ander Fins-Oegriese volke soos Estlanders en Hongare
Finne
Die Finse Maagd (Suomi-neito) word beskou as nasionale personifikasie van Finland. Finse poskaart van 1906, elf jaar voordat Finland van Rusland onafhanklik geword het.

Finne vorm die titulêre nasie van Finland, waar hulle sowat 89% van dié land se bevolking uitmaak. Naas Finne leef nog klein minderhede soos Swede (5,3%), Russe (1,3%) en Estlanders (0,8%) in Finland. Behalwe vir Finland kom Finse minderhede nog in Europese lande soos Swede (4,5%) en Rusland (0,03%) voor.

Wêreldwyd leef sowat 7 miljoen Finne, waarvan tussen 4,87 en 5,1 miljoen in Finland, 636 587 in die Verenigde State, 265 215 in Kanada, tussen 156 045 en 712 000 in Swede en tussen 34 300 en 127 600 in Rusland. Daarbenewens het Finne nog in lande soos Brasilië (98 000) en Australië (30 359) gevestig.

In teenstelling met die ander inheemse etniese groepe van Skandinawië (Dene, Faroërs, Noorweërs, Swede en Yslanders) wat tot die Germaanse volke behoort en Noord-Germaanse tale praat, behoort die Finne saam met Estlanders en Hongare tot die Fins-Oegriese volke. Die meeste Finne is aanhangers van die Lutheranisme (~4 miljoen), gevolg deur die Fins-Ortodokse Kerk (58 000), Neopaganisme of Suomenusko en die Rooms-Katolieke Kerk (9 000).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepFinlandFinsFins-Oegriese taleMoedertaalNasieSweeds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anton GoosenSuid-Afrikaanse RugbyunieDroogteLetterlike en figuurlike taalgebruikGemeenskapsorganisasieWilna SnymanSelfieKaren MeiringWet op Bantoe-onderwysSeksposisieDolfynLongArmoedeverligtingEreksieAssonansieRieldansInstagramBeenbreuke en ontwrigtingsBoer Soek 'n VrouGautengPornografieVaalrivierVerkragtingWoordsoortTweede Nuwe JaarElzette MaarschalkMielieSteenkoolBaarmoederKankerSigaretNasionale VrouedagJode in Suid-AfrikaGqeberhaHemelvaartsdagSteenkool in Suid-Afrika2024 Chinese Grand PrixKlimaatveranderingHoofstadFinale OplossingAmandelKaapstadse waterkrisis 2015-2018Auschwitz-konsentrasiekampRamsar-vleilande in Suid-AfrikaJakobMosesWayde van NiekerkKoos du PlessisEngelsSwawelHartversakingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaAntjie KrogVaginaJavaScriptGNU/FDL-lisensieVerkoueLeon KrugerNatuurlike hulpbronMartin Luther King jr.GoogleDawidPenisTsoenamiHeks van HexrivierHennie MaasBruin menseWerkloosheidMagnetismeAlliterasieKoekie (rekenaarwetenskap)Groot TrekPerdebyeMierKlem-in-die-kaak🡆 More