Finansiële Staat

'n Finansiële staat word gebruik om die finansiële stand sowel as die finansiële prestasie van 'n entiteit te openbaar.

Finansiële state word tipies jaarliks deur besighede opgestel en bestaan normaalweg uit 'n reeks aparte state tesame met die notas daartoe. Die opstel van finansiële state word gereguleer deur 'n verskeidenheid van wetgewing en moet gewoonlik voldoen aan spesifieke voorgeskrewe standaarde (soos byvoorbeeld IFRS).

Komponente

Finansiële state bestaan tipies uit die volgende:

  • Voorblad en indeks
  • Algemene inligting
  • Verklarings deur die direksie en/of ouditeure
  • Balansstaat (staat van finansiële posisie)
  • Inkomstestaat (staat van omvattende inkomste)
  • Staat van verandering in ekwiteit
  • Kontantvloeistaat (staat van kontantvloeie)
  • Notas tot die finansiële state
  • Aanvullende skedules soos bv. 'n belasting berekening.

Gebruikers

Finansiële state kan tipies deur van die volgende partye gebruik word, maar kan ook deur ander partye gebruik word:

  • Direksie (vir bestuursbesluite)
  • Aandeelhouers (vir beleggingsbesluite)
  • Finansiers (vir bepaling van risiko)
  • Belastingowerhede (vir berekening van belasting)

Tags:

Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFRS)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpysverteringstelselDriedimensioneelMynbedryf van Suid-AfrikaEufemismeWikipediaDolfynAfkappingstekenBorsC. Louis LeipoldtInflasieBloukraanvoëlViëtnamoorlogSuid-AfrikaRacheltjie de BeerSamestellingYstervarkOlimpiese SomerspeleSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KostuumsJansenvilleWaterpokkiesAboriginesVarkgriepOrale seksDiarreeVaginale kankerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGautengVoegwoordMosesYsterAdolf HitlerGeldKrugerwildtuinMetaalChemiese verbindingErektiele disfunksieHindoeïsmeOogproblemeOos-KaapWetenskapKoerantDirekte en Indirekte redeOrgasmeLiefdeMielieDiepaartromboseParkinson se siekteAfrikaanse woordelys en spelreëlsSpelerposisies in rugbyVoortrekkermonumentPaasfeesTermietEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVerkragtingDonderstormSelfieMagnetismeChristendomKweekhuiseffekAborsieSpinnekopKlein vyf diereKorrupsieGrondwet van Suid-AfrikaKaapse florarykHulpwerkwoordWêreld- Ekonomiese ForumVryheidsdagEngelsLys van kinderspeletjiesBrittany Ashton Holmes🡆 More