Filliet: Metamorfe gesteentes

Filliet (van die Griekse woord φύλλον phullon, blad) is ’n metamorfe gesteente van gemiddelde graad (tussen leisteen en skis) wat skalie as oorsprongsgesteente gehad het.

Filliet: Metamorfe gesteentes
Filliet

Eienskappe

Filliet is ’n gesteente wat veral uit kwarts, serisiet en chloriet (mikas) bestaan. Grafietkristalle kan ook in filliet voorkom. Vanweë die aanwesigheid van mikas het die gesteente ’n syagtige glans. Die bladerige struktuur word veroorsaak deur die mikas wat as filosilikate die gesteente splits.

Skakels

Tags:

GrieksMetamorfe gesteenteSkalieSkis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrampSteve BikoDulcie van den BerghFilosofieBrandmondsindroomAfrikaanse Hoër SeunskoolTurksvyAarverkalkingLandbouSwedeSeksuele penetrasieDramaAfrikaanse woordelys en spelreëlsHekseryDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Desiré GardnerKaapstadSiembambaSterOutismeSuid-KoreaDiarreeKrokus Stadsaal-aanvalPerdNasiebouSuid-Afrikaanse WeermagPoësieLika BerningKrieketWaldimar PelserDikdermLabia (geslagsdele)NagapieJannie du ToitNieu-SeelandJagluiperdEuropaDinosourusKriekSolidariteitSteenkoolAngkor WatMusieksimboleWynsteenGroot TrekBloutongsiekteAntarktikaGenesisAnale seksOrgaanSusan CoetzerTydWiskundeHorlosieCristiano RonaldoEstlandGoogleOnse VaderHadjBorsklierSigaretOogproblemeMuskeljaatkatKunsToorbergOosters-Ortodokse KerkVerenigde KoninkrykFrankrykSpookvoëlSmaakBloedvergiftigingLetterlike en figuurlike taalgebruikNatuurlike satelliete van kleinplaneteVaginaWiki Commons🡆 More