Kleinblaarrotsvy: Plantspesie

Die kleinblaarrotsvy (Ficus tettensis) is 'n boomspesie wat inheems aan die Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo is.

In Afrika is dit inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.

Kleinblaarrotsvy
Kleinblaarrotsvy: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. tettensis
Binomiale naam
Ficus tettensis
Hutch, (1915)
Sinonieme

Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys. Dit kom byvoorbeeld op klipperige dagsome in die natuurreservaat van Maremani voor.

Dit is 'n klein tot middelgroot bladwisselende boom wat gewoonlik in bosveld op klipperige skuintes voorkom. Dit kan rotse splyt. Die bas is taamlik glad en wit of liggrys van kleur. Die takkies is behaard en die blare hart- of niervormig 3,5-9 x 3-11,5 cm. Die bokant is ru en beide kante is behaard. Die ryp vygies word rooi en is 0,7 – 1,0 cm in deursnee. Die boom se FSA-nommer is 62.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Galileo GalileiSkrywerKunsmatige algemene intelligensieEreksieKarakteriseringMaanSpringbokkeSonkragInsekLeah van NiekerkDubbelpuntWhatsAppCholeraTafelbergLeonardo da VinciSeksualiteitDruiweMisdaadWikiquoteLys van Nederlandse skildersSoortnaamKlavierDrie-eenheidHigiëneSelWêreldwye webInnes en Franna BenadéTermiese geleidingsvermoëBywoordSuurstofLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele opwekkingWerkloosheidBoomslangGoogleGautengBesoedelingWikipediaGeestesteuringDiarreeHokkieVerkleinwoordKaapstadNamakwalandWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingGawes van die Heilige Gees1990SamestellingCalviniaSpreeuSeisoenMane van GalileiCheslin KolbeLodewyk XVI van FrankrykAbstraksie (rekenaarwetenskap)MiddeloorontstekingSpysverteringstelselGrondsoorteMaselsLetterlike en figuurlike taalgebruikJagluiperdStaalMorfeemLys van Afrikaanse rolprenteBurgerregteMonopolieLys van visseKoperTreinVersoeningsdagDirekte en Indirekte redeTuisbladRymSeegolfKlem-in-die-kaakVerkleurmannetjie🡆 More