Wonderboomvy

Die Wonderboomvy (Ficus salicifolia) is 'n mediumgroot boom (tot 10 m hoog) wat wydverspreid in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voorkom.

Die spesie se vrugte is klein, 6 mm in deursnee. Hulle is aanvanklik groenerig-wit maar word pienk wanneer dit ryp is. Hierdie spesie is die bekende Wonderboom in Pretoria. Die boom se FSA-nommer is 60. Die boom kom ook in die volgende lande voor: Algerië, Botswana, DR Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Katar, Kenia, Koeweit, Libië, Malawi, Mosambiek, Niger, Oman, Saoedi-Arabië, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sokotra, Soedan, Somalië, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Verenigde Arabiese Emirate, Zambië en Zimbabwe.

Wonderboomvy
Wonderboomvy
Die Wonderboom in Pretoria.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie:
F. salicifolia
Binomiale naam
Ficus salicifolia
Vahl, (1790)
Sinonieme
  • Ficus cordata subsp. salicifolia (Vahl) C.C.Berg
  • Ficus eucalyptoides Batt. & Trab.
  • Ficus indica Forssk.
  • Ficus neriifolia A.Rich.
  • Ficus pretoriae Burtt Davy
  • Ficus taab Forssk.
  • Ficus teloukat Batt. & Trab.
  • Urostigma salicifolium (Vahl) Miq.

Nelspruit

Hierdie boom het die nuusvoorblad gehaal nadat 'n spesie van tussen 215 en 265 jaar oud uitgehaal sou word, omrede dit in die pad van die N4 nasionale pad was. Nadat die gemeenskap kapsie gemaak het, is die pad herbeplan en die boom behou.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Wonderboomvy NelspruitWonderboomvy FotogaleryWonderboomvy Sien ookWonderboomvy VerwysingsWonderboomvy BronneWonderboomvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PesachTafelbergKaliumMenslike seksuele gedragVulvaLuiperdBybelDemi Lee MoorePseudowetenskapLandbouDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSkaakDesmond TutuCorioliskragNic de JagerKoerantVryheidsdagAfkortingKoorsWolkZoeloesGeweldNatuurbewaringWebwerfBoor (element)Toestand van materieSirkelYouTubeDistrik SesKrokodilFanie ViljoenNeerslagVoornaamwoordErfenisGautengStereotipeBestaansboerderyNelson MandelaOlimpiese Somerspele 2024VennootskapKatoenBrandmondsindroomN.P. van Wyk LouwHoenderBynierKankerOnse VaderOnderwysVeeartsLieweheersbesieLys van Afrikaanse televisiereekseJan van RiebeeckJavaScriptGoudOlifantRuslandBloeddrukNasionale VrouedagChloorOos-KaapVleilandDepressie (gemoedstoestand)Steenkool in Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesVerdampingKlein-KarooBosluisTsoenamiElektroniese of digitale mediaChristiane JaccottetSokkerKrugerwildtuinGrondbewerkingKoperVerantwoordelikheid🡆 More