Kuswurgvy

Die kuswurgvy (Ficus natalensis) is 'n boom en deel van die wurgvye.

In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en Limpopo voor. In die res van Afrika is die boom inheems in Angola, Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Kuswurgvy
Kuswurgvy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. natalensis
Binomiale naam
Ficus natalensis
Hochst., (1845)

Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Hierdie boom lyk byna net soos die Bosvy maar die vrugte is baie groter. Die boom se FSA-nommer is 57.

Die spesie het drie subspesies:

  • Ficus natalensis subsp. graniticola J.E.Burrows
  • Ficus natalensis subsp. leprieurii (Miq.) C.C.Berg
  • Ficus natalensis subsp. natalensis

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Kuswurgvy FotogaleryKuswurgvy Sien ookKuswurgvy VerwysingsKuswurgvy BronKuswurgvy Eksterne skakelsKuswurgvy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeeuOorkruipersCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKoolhidraatTweede WêreldoorlogSelfieHernubare energieMaanGreen PornoDuitslandVoortrekkermonumentHartversakingDooie SeeAfrikaanse WikipediaAardbewingIranSpysverteringstelselEngelsDiatomiese molekuulKorrupsieMangelontstekingSeksuele penetrasieGeskiedenis van die AardeHondBeeldspraakMaatskaplike verantwoordelikheidKommaImpakte van toerismeEkostelselDulcie van den BerghVermenigvuldigingSelfvertroueHipertensieCSSIntensiewe vormTrekarbeidGenesisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMisdaadromanGeslagsgelykheidChris HaniAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGeskiedenis van AfrikaansSkaapAuschwitz-konsentrasiekampBiodiversiteitLys van Afrikaanse digtersLabia (geslagsdele)VulkanismeKwikMaagsweerSlag van BloedrivierSann de LangeGeweldHennie MaasSelfbeeldSwartbewussynsbewegingHartseerMaselsGrieksMisdaadDinosourusSwartrenosterReënspinnekopBywoordApostoliese GeloofsbelydenisKarpaletonnelsindroomWikiKarooBeaufortskaalEnkelvoudige sinSoweto-opstandPresident van die Verenigde State van AmerikaSeksisme🡆 More