Namakwavy

Die Namakwavy (Ficus cordata) is 'n boom en is beperk tot dor habitatte in die weste van Suid-Afrika.

Die boom is dikwels die grootste en opvallendste boom in die landskap. Die boom se FSA-nommer is 51.

Namakwavy
Namakwavy
In die Visrivier-canyon
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. cordata
Binomiale naam
Ficus cordata
Thunb., (1786)
Sinonieme
  • Ficus atrovirens Kunth & C.D.Bouché
  • Ficus cordata var. fleckii Warb.
  • Ficus cordata var. marlothii Warb.
  • Ficus cordata var. tristis (Kunth & C.D.Bouché) Warb.
  • Ficus glaucophylla Desf.
  • Ficus rupium Dinter
  • Ficus tristis Kunth & C.D.Bouché
  • Ficus welwitschii Warb.
  • Ficus welwitschii var. beroensis Hiern
  • Urostigma atrovirens Regel
  • Urostigma cordatum (Thunb.) Gasp.
  • Urostigma glaucophyllum Gasp.
  • Urostigma thunbergii Miq.
Namakwavy
Die loof van naderby

Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Cabinda, Kameroen, Katar, Namibië, Oman en die Verenigde Arabiese Emirate.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan de WetVerenigde KoninkrykKaliumNiersteenWiskundeKindermishandelingGraatjiemeerkatJesus van NasaretVergelykings (taalkunde)EekhoringSoogdierIngenieursweseAfro-AmerikanersDuitse maselsRob HersovKriekGreen PornoAkkedisKoperLabia (geslagsdele)OseaanChemiese verbindingManie JacksonRobert SobukweRenosterGlasOligopolieGroot DepressieSonPseudowetenskapVersamelnaamMelaatsheidFilosofieUniegebouSteenkool in Suid-AfrikaVaste stofSwart nasionalismeDierWaarheid-en-versoeningskommissieCarike KeuzenkampJohannesburgDesmond TutuFosforCleopatra VIIWater (molekuul)Rutenium(III)chloriedSteenkoolElektrisiteitsvoorsieningMikro-ekonomieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEmfiseemVlagterminologieNG gemeente JansenvilleSinoniemKatAfrikaanse TaalmonumentTatoeëermerkHondAardeKrimpvarkieVarkFiksieHennie MaasParkinson se siekteAce MagashuleDiskriminasieAardverwarmingAppel (sanger)MangelontstekingBeesvleisFranse RewolusieKweekhuiseffek🡆 More