Fetisjisme: Menslike toeskrywing van spesiale kragte of waarde aan 'n algemene voorwerp

’n Fetisj is ’n voorwerp wat volgens sekere mense bonatuurlike magte het, of spesifiek ’n mensgemaakte voorwerp wat ’n mag oor mense het.

Die term kom van die Franse woord fétiche, wat weer van die Portugese woord feitiço kom, wat weer van die Latynse facticius ("kunsmatig") en facere ("om te maak") afgelei is.

Fetisjisme: Menslike toeskrywing van spesiale kragte of waarde aan 'n algemene voorwerp
Die uitbeelding van ’n fetisj in Suid-Afrika deur die Londense Sendinggenootskap, omstreeks 1900.

Die konsep is in 1757 voorgestel deur die Franse skrywer Charles de Brosses en is in die 18de eeu deur Franse en Duitse geleerdes gebruik om die vroegste stadiums van godsdiens te kenmerk. Voorbeelde daarvan is die voedoeïsme van Wes-Afrika, waar geglo word fetisje soos beeldjies of gedroogde dele van diere het bonatuurlike magte, of in die ou geloof van Indiane, waar die beer die sjamaan verteenwoordig het, die bison die voorsiener, die bergleeu die vegter en die wolf die padvinder.

In die 19de eeu is die teorie van "gebruiksgoedere-fetisjisme" deur Karl Marx ontwikkel om ’n belangrike komponent van kapitalisme te beskryf. Die term "seksuele fetisj" is die eerste keer deur die Franse sielkundige Alfred Binet gebruik vir voorwerpe wat mense seksueel prikkel.

Verwysings

Tags:

FransLatynPortugees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedingWebjoernaalSteenkoolPaarl GimnasiumNeurenberg-verhoreGeslagVryheid van spraakBlack SashSeksuele penetrasieVoegwoordDesmond TutuKOlimpiese Somerspele 2024Deelteken en umlautVarkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJeugdagSout (chemiese stof)VeeartsMcDonald'sDermpoliepSpringbokkeBloukraanvoëlSuid-Afrikaanse randLiewe HeksieKolonisasieLiefdeOopbroninhoudTydLidwoordGalblaasBrandmondsindroomKrokodilKoue OorlogMantisKinkhoesDialoog in fiksieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPlastiekJan-Willem BreureLys van Afrikaanse televisiereekseLys van myne in Suid-AfrikaEtniese groepNederlandsSarel Jacob PretoriusAfvalbestuurRuslandGroepsdrukEjakulasieWaterkringloopBrendan PeyperAdolf HitlerJohannes HahnThabo MbekiKommunikasieWieg van die MensdomSuiwelprodukSirkusJuan Antonio VillacañasNarsismeSiya KolisiGoogleProteïenN.P. van Wyk LouwOseaanWiskundige terminologieSlag van BloedrivierBywoordAlkoholismeGalileo GalileiAfrikanersLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSowjetunieEeuChloorNic de Jager🡆 More