Felix Du Plessis

Felix du Plessis (24 November 1919, Steynsburg – 1 Mei 1978, Stilfontein) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se twintigste Springbokkaptein.

Felix is die vader van Morné du Plessis, Suid-Afrika se ses-en-dertigste Springbokkaptein. Hulle is die enigste pa-en-seun kombinasie wat nog Springbokkapteins was. Felix was ook die Springbokafrigter in 1964.

Felix du Plessis Rugbyportaal
Volle naam Felix du Plessis
Geboortedatum 24 November 1919(1919-11-24)
Geboorteplek Steynsburg, Suid-Afrika
Sterftedatum 1 Mei 1978 (op 58)
Sterfteplek Stilfontein
Lengte 1,92 m
Massa 107 kg
Eggenote Pat Smethurst
Kinders Morné du Plessis (seun)
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Vereeniging
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1949 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3

Statistiek

Felix het in drie toetse gespeel, almal as 'n kaptein.

Opponente Resultate Posisie Drieë Datum Plek
Felix Du Plessis  Nieu-Seeland 15 – 11 Slot 16 Julie 1949 Nuwelandstadion, Kaapstad
Felix Du Plessis  Nieu-Seeland 12 – 6 Slot 13 Augustus 1949 Ellispark-stadion, Johannesburg
Felix Du Plessis  Nieu-Seeland 9 – 3 Slot 3 September 1949 Kingsmead-stadion, Durban

Bron

Eksterne skakels


Voorafgegaan deur
Danie Craven
Springbokkaptein
1949
Opgevolg deur
Basil Kenyon

Tags:

1 Mei1919197824 NovemberMorné du PlessisSpringbokafrigtersSpringbokkapteinsSpringbokkeSteynsburgStilfonteinSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenSkaapRonelda KamferAfrikanersIndustriële RevolusieVoortrekkermonumentSuiwelprodukKatoenBernice WestGroot Muur van ChinaWinnie Madikizela-MandelaBeroerteEskomWet op Bantoe-onderwysProvinsies van Suid-AfrikaWater (molekuul)PampoentjiesAfrikaanse woordelys en spelreëlsTekstielFranse RewolusieKonsentrasiekampSwart nasionalismeLeestekenGenitale vratSebraSkoolTaalEerste WêreldoorlogSuid-Afrikaanse GrensoorlogSuurstofPrimêre sektor van die ekonomieGesondheidLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRefentse MorakeApostoliese GeloofsbelydenisHeuningbyKarlien van JaarsveldOu Apostoliese KerkStereotipe3D-rolprentVersamelnaamOorkruipersTrigeminale neuralgieVars waterOraniaTaalfossielMieliestronkKaliumGeskiedenis van AfrikaansGordelroosLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHipotesePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMagsverheffingKrugerwildtuinNagmaalKwaZulu-NatalAardeDaggaSwangerskapHeks van HexrivierMaatskappyByNasionalismeEkotoerismePoësieVliegtuigLys van kinderspeletjiesSamestellende afleidingGrondbesoedelingAkwariumTermietUniegebouTandbederfKameelperdAarverkalkingJeuksiekte🡆 More