Bosveldboekenhout

Die Bosveldboekenhout (Faurea saligna) is 'n boom wat inheems is in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.

Buite Suid-Afrika is dit inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Bosveldboekenhoutboom
Bosveldboekenhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. saligna
Binomiale naam
Faurea saligna
Harv., (1847)
Sinonieme
  • Faurea gilletii De Wild.
  • Faurea saligna var. gilletii (De Wild.) Hauman
  • Faurea saligna subsp. xanthoneura Merxm.
  • Faurea usambarensis Engl.

In Limpopo groei dit teen rotsagtige hellings en langs rivieroewers in die ander twee provinsies. Die boom is klein tot middelgroot en lyk baie soos 'n bloekomboom. Die jong blare en blaarstele is pienk. Die blomme is groenerig tot romerig wit en ruik na heuning. Die blomme en vrugte word in dun katjies van omtrent 12 cm gedra. Die hout het 'n liggelerige rooi kleur met 'n pragtige kantagtige patroon. Die boom se FSA-nommer is 75.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Bosveldboekenhout GaleryBosveldboekenhout Sien ookBosveldboekenhout VerwysingsBosveldboekenhout BronneBosveldboekenhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IdioomChristeneAKlitorisLWaterpokkiesJapanKuberkrakerSteve BikoKoorsblaarKinkhoesDepressie (gemoedstoestand)Tweede VryheidsoorlogVolkekundePornografiese akteurHennie MaasTropiese huisgeitjieLys van Suid-Afrikaanse musikanteLuiperdBorsklierGawes van die Heilige GeesRugbywêreldbeker 1991TarentaleOnderwys in Suid-AfrikaWit-DonderdagLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEier (biologie)WortelkanaalUniversiteit StellenboschBloeddrukSkrikkeljaarOrtopedieAmalia UysJada FireDuitse maselsCyril RamaphosaSelfstandige naamwoordJan BloukaasMusieksimboleLys van Griekse mitologiese figureVerkoueSuikersiekteOnderwys (geskiedenis)GenesisWaterhertSatireSemenMuggieChristendomBoomStuitjieEthiopiëVoornaamwoordKolonoskopieSpysverteringstelselLiefdeISBN (identifier)VolhoubaarheidPlantHoofpynTuberkuloseNederlandNarkoseIranLugbesoedelingStrandbeestDrie SusterskerkeRepubliek ArtsachProstaatkanker🡆 More