Fasediagram

'n Fasediagram is 'n tipe grafiek wat in wetenskaplike velde soos fisiese chemie, mineralogie, ingeneurswese en materiaalwetenskappe gebruik word.

Dit dui sekere toestande (bv. temperatuur, druk, volume, chemiese samestelling) aan waar termodinamiese onderskeibare fases van materiaal voor kan kom en in ekwilibrium kan bestaan. Fasediagramme kan twee of meer dimensies, en ook twee of meer asse hê.

Fasediagram
Veldspaat Fasediagram, wat die posisie van Labradoriet relatief tot die ander Veldspate aandui.

Oorsig

In fasediagramme kan ekwilibriumlyne of fasegrense gesien word, so genoem omrede dit verwys na toestande waaronder meer as een fase saam kan bestaan by hierdie ekwilibriumlyne. Trippelpunte is punte op die fasediagram waar ekwilibriumlyne bymekaarkom, en dui toestande aan waar drie fases kan bestaan. As water as voorbeeld geneem word, het dit 'n trippelpunt waar die temperatuur 273.16 K en 'n drukking van 611.657 Pa het. By hierdie trippelpunt kan ys, water en waterdamp in ekwilibrium bestaan.

Verwysings

Tags:

ChemieDrukTemperatuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrouPesachKindermishandelingSlawernyPlantVormBloedsomloopstelselMierMassaResensieTaalfossielKaapstadAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLabia (geslagsdele)Russiese inval in Oekraïne sedert 2022Cristiano RonaldoKaapstadse waterkrisis 2015-2018Saartjie BaartmanKommunikasieReg tot ‘n gesonde omgewingRekenaarSoogdierVoorvoegselTeam Fortress 2WetenskapAsemhalingAkroniemCleopatra VIISwangerskapMangelontstekingPuberteitHeks van HexrivierMaselsNasiebouMynbouHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalJakkalsOseaanVlekvrye staalVigsVulkaanBruto binnelandse produkWiskundeIngenieursweseKunselementeHulpwerkwoordArmoedeverligtingBokmakierie2001DiskriminasieBloukraanvoëlVloeistofHerfsLongontstekingCarike KeuzenkampSpinnekopFrederik Willem de KlerkKongo-krisisChloorKolorektale kankerGlasWatersuiweringBoelieryAgtervoegselAfrikaanse taalleerKlereReënspinnekopAngssteuringLionel MessiEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaToestand van materieWiskundige terminologieLidwoordKoolhidraatSuiwelproduk🡆 More