Farfalle

Farfalle is 'n Italiaanse soort vermicelli, wat in die vorm van 'n skoenlapper vervaardig word; die naam is ook afgelei van die Italiaanse woord vir skoenlapper: farfalla.

Hierdie soort pasta het sy oorsprong in die antieke stad Emilia.

Farfalle
Farfalle

'n Vierkantige stuk pastadeeg word in die middel saamgepers, waarby dit begin welf, terwyl die buitekante dun bly en sodoende die gedaante van skoenlappervlerke kry.

Variasies van die farfalle is farfalle tonde (met afgeronde kante), farfalle tricolori (driekleurige farfalle), farfalloni (groot farfalle) en fiocchi rigati (farfalle sonder tande).

Tags:

ItaliaansItaliëSkoenlapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Saartjie BaartmanMenstruasieSwart menseSkoolVars waterNasionale VrouedagKimberleyOseaanLyfstraf in skoleWinterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTrigeminale neuralgieRuslandKoue OorlogNatuurrampOorstromingIndustriële RevolusieAluminiumMuskietSeksuele penetrasieEmfiseemLidwoordOopbroninhoudInentingN.P. van Wyk LouwKatSeekoeiTeam Fortress 2TylaSirkusHomoniemNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySwartrenosterPoësieTolla van der MerweVeeartsSteenkoolYstervarkGeografie van Suid-AfrikaApartheidDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSimboolPaasfeesEnkelvoudige sinDricus du PlessisIdioomBeurtkragGroepsgebiedewetHartversakingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRieldansLetterlike en figuurlike taalgebruikLionel MessiBloukraanvoëlDonkieTweede Nuwe JaarBelastingConsolidated B-24 LiberatorWaterkringloopSuikersiekteRacheltjie de BeerLys van Afrikaanse skrywersMenslike skeletSportTandbederfXenofobie in Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieKookpuntSuid-Afrikaanse GrensoorlogOnse VaderRobbeneilandIronieVerkoueSkooluniformAfleiding (taalkunde)Digvorm🡆 More