Fanie Fourie's Lobola

Fanie Fourie's Lobola is 'n Suid-Afrikaanse romantiese komedie wat op 1 Maart 2013 vrygestel is.

Die rolprent is gebaseer op die gelyknamige roman deur Nape à Motana. Die hoofrolspelers sowel as die produksiespan het van diverse kulture gekom. Die hooffokus van die rolprent is inter-kulturele verhoudings en die uitdagings wat daarmee gepaard gaan.

Fanie Fourie's Lobola
Regisseur Henk Pretorius
Draaiboek Henk Pretorius
Janine Eser
Met Eduan van Jaarsveldt
Zethu Dlomo
Jerry Mofokeng
Uitgereik 1 Maart 2013
Land Suid-Afrika
Taal Engels, Zoeloe, Afrikaans
Amptelike webtuiste
IMDb-profiel

Hoofrolspelers

  • Eduan van Jaarsveldt as Fanie Fourie
  • Zethu Dlomo as Dinky Magubane
  • Jerry Mofokeng as Dumisane Magubane
  • Marga van Rooy as Louise Fourie
  • Motlatsi Mafatshe as Mandla
  • Chris Chameleon as Sarel Fourie
  • Yule Masiteng as Petrus Mabuza
  • Richard van der Westhuizen as Oom Kobus
  • Connie Chiume as Zinzi
  • Lillian Dube as Auntie Nomagugu
  • Cherie van der Merwe as Mariaan Prinsloo
  • Angelique Pretorius as Santjie
  • Nina Marais as Tanya

Eksterne skakels

Tags:

1 Maart2013RolprentSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finale OplossingPlae van EgipteSirkelLys van Kaapstad se voorstedeBlourokkeNierBloemfonteinKoolstofdioksiedAkroniemSeksueel oordraagbare infeksieWeefselMiddeloorontstekingSharpeville-slagtingBysteekJode in Suid-AfrikaVier temperamenteKaapstadDirekte en Indirekte redeSoogdierSkaakBoer Soek 'n VrouDigvormLys van landeMenslike seksuele gedragNarsistiese persoonlikheidsteuringLongSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureFascismeHartInternetBreinSpinnekopProvinsies van Suid-AfrikaRacheltjie de BeerBuffelLetterkundeLieweheersbesieDiepaartromboseSebraSlangRookgewoonteVennootskapSpysverteringstelselSomerNieu-SeelandDialoog in fiksieAdolf HitlerErfenisBlaarWitbloedselFossielbrandstofOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSkoenlapperSintetiese veselsChemiese elementMieliestronkKoerantMorfeemWerkwoordProteaKatIndo-Europese taleOseaanbesoedelingWerkloosheidMetafoorKapitalismeJan-Willem BreureGesondheidSatanisme🡆 More