Fanie Eloff: Suid-Afrikaanse beeldhouer.(1885-1947)

Fanie Eloff (doopname Stephanus Johannes Paulus, 1885 - 1947) was 'n gesiene Suid-Afrikaanse beeldhouer.

Hy is in die Transvaal gebore en was 'n kleinseun van Paul en Gezina Kruger. Sy vader was Frederik Christoffel Eloff, eienaar van die plaas Eloffsdal waarop die Pretoriase voorstede Eloffsdal en Capital Park uitgelê is, en sy moeder Elsie Eloff-Kruger. Ná hul dood drie weke ná mekaar het Fanie 'n marmergrafbeeld van hulle gemaak – 'n vertolking van hul gewyde stemming by die naggebed. Een van sy susters, Elsie, was getroud met dr. Herman van Broekhuizen. Hy studeer in Europa en ontwikkel sy eie, kenmerkende styl wat plaaslik sowel as oorsee groot waardering uitlok. Hy sterf in 1947 in Pretoria.

Fanie Eloff
Fanie Eloff: Suid-Afrikaanse beeldhouer.(1885-1947)
Eloff in Parys, 16 Julie 1912
Gebore
Stephanus Johannes Paulus Eloff

7 Oktober 1885
Sterf20 November 1947
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepBeeldhouer
Bekend virBeeldhouwerk
EggenootOngetroud
KindersGeen

Fanie het in 1929 'n opskudding in Pretoria veroorsaak toe hy sy beelde en Pierneef dié se skilderye op 'n groot uitstalling uitgestal het. Dit was vir die Pretorianers uit die eerste helfte van die 20ste eeu reeds vreemd dat 'n mens 'n bestaan kon voer uit bronsbeelde. Maar toe hulle die beelde sien, het hulle na hul asem gesnak: Dit was beelde van kaal mans. Toe dit boonop bekendraak dat Eloff gay is, was die oordeel gevel: Bly weg van Eloff en sy kuns.

Bron

Verwysings

Tags:

Capital ParkEloffsdalElsie Eloff-KrugerElsie van BroekhuizenEuropaGezina KrugerHerman van BroekhuizenPaul KrugerPretoriaTransvaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooikatMigrasie van diereWerkloosheidSpysverteringstelselDoelwitMaatskappyHernubare energieDaggaMieliestronkInentingMadison IvySamestellende afleidingBesoedelingHeupMobutu Sese SekoVrouAfvalbestuurTropiese sikloonVoortrekkermonumentInsekNierversakingSwaelKewerNiemetaalVaginale kankerKoperGrondVerenigde KoninkrykSlawernySatellietWelwitschiaLSneeuKlereSkoenlapperSatellietfotoGesonde dieetRassismeFrederik Willem de KlerkAkroniemBloeddrukHomoniemInstagramStaalTermiese geleidingsvermoëKrampKrugerwildtuinSelfmoordEskomRacheltjie de BeerLugbesoedelingVrymesselaryBTWJavaScriptBynierSeksismeFilosofiePornografieToekoms van die AardeLys van Afrikaanse televisiereekseDieregeluideInvloed van vigs op die ekonomieKriekLetterkundeCounter-Strike 2GeweldLys van nedersettings in Suid-AfrikaSeekoeiMenslike seksuele gedragMiljardVoëlSeekatDierVroueregteSmaakVolstruis🡆 More