Anaboom

Die Anaboom (Faidherbia albida) - voorheen Acacia albida - is 'n boom wat aangetref word in die alluviale vloedvlaktes of langs die riviere en panne in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal asook Eswatini.

Anaboom
Anaboom
Eksemplaar in die Manie van der Schijff Botaniese Tuin, Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Faidherbia
Spesie:
F. albida
Binomiale naam
Faidherbia albida
(Delile) A.Chev.
Anaboom
Verspreiding van F. albida
Sinonieme
  • Acacia aegyptiaca Baill.
  • Acacia albida Delile
  • Acacia gyrocarpa Hochst. ex A.Rich.
  • Acacia mossambicensis Bolle
  • Acacia saccharata Benth.
  • Acacia selenicarpa Desv.
  • Faidherbia albida var. glabra Nongon.
  • Faidherbia albida var. pseudoglabra Nongon.
  • Prosopis kirkii Oliv.

Alhoewel Akasias met aarvormige blomme byna altyd haakdorings het, is die anaboom die uitsondering. Die blomme is roomwit in are en die dorings is reguit – tot sowat 2 cm lank. Die boom word tot 30 m hoog. Die boom dra buitengewoon groot, gekromde helder oranje tot rooierige peule. Die peule word deur vee en wild gevreet.

Die boom is die enigste spesie in die genus Faidherbia, wat aan die sub-familie Mimosoideae behoort en op sy beurt weer aan die familie Fabaceae behoort. Die boom se FSA-nommer is 159.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Anaboom FotogaleryAnaboom Sien ookAnaboom VerwysingsAnaboom BronneAnaboom Eksterne skakelsAnaboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Clanwilliam-sandvisSpelerposisies in rugbyGamelanSonnestelselKlavierNoord-KaapCarles PuigdemontAdolf HitlerPinksterEnsiklopedieOogproblemeInflasieDemokratiese Republiek die KongoTuberkuloseHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGeslagSeksposisieWebjoernaalHelpmekaar-kollegeMangelontstekingLien se lankstaanskoeneRomanBosluisbytkoorsWet op Verbod van Gemengde HuwelikeAarverkalkingSelfstandige naamwoordIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieEeu2001RobbeneilandSteve BikoDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSeekoeiMisdaadromanTropiese sikloonAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJuan Antonio VillacañasMielieWeervoorspellingWiskundeC. Louis LeipoldtDriedimensioneelWebwerfSinkThabo MbekiBrittany Ashton HolmesKunsmisErns GrundlingJakkalsTennisKolorektale kankerRumatiekMeervoudKrokodilSkuinsstreepReënvalbepalingBorsGroot GatDroomWeskusWeer (meteorologie)AkademiaNederlandRobert SobukweBrongitisDarwinismeFabelDemokrasieRob HersovOligopolieVoortrekkersOos-KaapHeuningbyEufemismeWet op NaturellengrondTrekarbeidJohannesburg🡆 More