Mozart Fagotconcerto

Die Fagotconcerto in B-mol-majeur, K.

Dit is Mozart se eerste concerto vir 'n blaasinstrument. Daar word bespiegel dat die werk in die opdrag van Thaddäus Freiherr von Dürnitz, 'n aristokratiese amateurfagblaser wat 74 van Mozart se werke besit het, gekomponeer is. Geleerdes vermoed dat Mozart vyf fagotconcerto's gekomponeer het, waarvan slegs die eerste vandag oorleef.

Fagotconcerto in B-mol-majeur
deur W. A. Mozart
Mozart Fagotconcerto
Die jong komponis, 'n 1777-kopie van 'n verlore skildery
ToonaardB-mol-majeur
KatalogusK. 191/186e
Gekomponeer4 Junie 1774
BewegingsDrie (Allegro, Andante ma Adagio, Rondo: tempo di menuetto)
Partituur

Hierdie fagotconcerto is die werk vir fagot wat die meeste gespeel en bestudeer word in die instrument se hele repertorium. Byna alle fagotblasers sal hierdie werk in hul loopbaan opvoer.

Instrumentasie

Die Fagotconcerto in B-mol-majeur is geskryf vir solofagot en 'n orkes met twee hobo's, twee natuurhorings in B-mol (soms vir F getranskribeer), viool I/II, altviool, tjello, en kontrabas.

Verwysings

Eksterne skakels

Video

Tags:

Mozart Fagotconcerto InstrumentasieMozart Fagotconcerto VerwysingsMozart Fagotconcerto Eksterne skakelsMozart Fagotconcerto1774BlaasinstrumentFagotconcertoKöchel-katalogusWolfgang Amadeus Mozart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MensBraaiGetalAfvalbestuurKasteel die Goeie HoopSosiale ordeGeldPlastiekOlifantLys van nedersettings in Suid-AfrikaSeksuele penetrasiePaasfeesAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWinterBreinvliesontstekingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDemokratiese Republiek die KongoLys van myne in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)AkuutEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTelevisieMolekuulChristiane JaccottetZoeloesWeervoorspellingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSpierVolhoubaarheidOssewaRonelda KamferWinnie Madikizela-MandelaMaagProstaatkankerFamilie (verwantskap)Finale OplossingOos-KaapDermpoliepArthur GrumiauxAtoomElandréEkonomiese sektorNeonVulvaLys van politieke partye in Suid-AfrikaHomoniemAalwynAfrikaanse WikipediaSwart menseLys van Afrikaanse skrywersRumatiekSkaakWetenskaplike metodeSkarlakenkoorsPenisKinderregteHernubare energieVerenigde State van AmerikaVigsSuid-Afrikaanse randRomanNuwe TestamentLenteJeuksiekteBernice WestMetaalAfleiding (taalkunde)KindersiektesEreksieInflasieBloedsomloopstelselOlimpiese SomerspeleWaterpokkies🡆 More