Fc Inter Turku

FC Inter Turku is 'n Finse sokkerklub in Turku, wat in die Veikkausliiga (die hoogste afdeling) speel.

Die klub is pas in 1990 gestig, maar het al in 2008 sy eerste nasionale kampioenskap gewen. Die span deel sy tuisveld Veritas Stadion met hulle mededinger TPS. Die derby tussen Inter en TPS sorg altyd vir 'n vol stadion.

FC Inter
Fc Inter Turku
Volle naam Football Club International Turku
Stigting 1990
Tuisveld Veritas Stadion, Turku
Kapasiteit 9 400
Voorsitter Vlag van Finland Stefan Håkan
Afrigter Vlag van Nederland ?
Liga Veikkausliiga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen van Finland (1)
    2008
    (naaswenner (1): 2011)
  • Finse Beker (1)
    2009
  • Finse Liga Beker (1)
    2008
    (naaswenner (1): 2007)

Tags:

19902008Derby (sport)FinlandSokkerTurku

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OntbossingKlimaatsverandering in AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaFilosofieKunsmatige intelligensieKompasLys van musiekinstrumenteUnited Democratic FrontWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van medisinale kruieSwitserlandFranklin D. RooseveltNommertekenBeeldspraakGeestesteuringBloedsomloopstelselKolitisMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaMenseregtedagPersAkroniemGlasBloedvergiftigingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDolfynGeskiedenis van die BoererepubliekeMetafoorJohannesburgKalsiumOrale seksKommunismeArmoedeOranjerivierSonja HerholdtLetterlike en figuurlike taalgebruikVerenigde State van AmerikaPornografiese akteurAborsieKoolhidraatKultuurRegardt van den BerghLys van oseane, seë en mereYouTubeSias ReineckeVaginaLys van lande volgens bevolkingKuberkrakerPaarl GimnasiumErns GrundlingDroogteLys van Kaapstad se voorstedeAardbewingRobbeneilandVisAlice MunroProvinsies van Suid-AfrikaHomofoonByeboerderyAnale seksHerpes simplexNylrivier (Suid-Afrika)Counter-Strike (videospeletjie)GNU/FDL-lisensieIngrid JonkerOvulasieBloeddrukOrthopteraRepubliek van Zoid AfrikaStaalDiskriminasieReënLabia (geslagsdele)AppendiksSeksuele opwekkingGraatjiemeerkatGriepHeks van Hexrivier🡆 More