Kaneelborssanger

Die Kaneelborssanger (Euryptila subcinnamomea) is 'n endemiese, skaars en gelokaliseerde standvoël wat leef in struik bedekte, klipperige heuwelhange en klowe.

Hulle is sku en kruip tussen groot klippe rond en verdwyn dikwels in skeure. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 – 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinnamon-breasted Warbler.

Kaneelborssanger
Kaneelborssanger
Kaneelborssanger in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Euryptila

Sharpe, 1883
Spesie:
E. subcinnamomea
Binomiale naam
Euryptila subcinnamomea
(A. Smith, 1847)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VermontPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGianna MichaelsHoofkarakterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VerkleurmannetjieSkerpioenMaagsweerAardeKameelperdMenseregteHipoteseNasionalismeNoordwesSekondêre sektor van die ekonomieJohannesburgGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVoedingSeksuele stimulasieDieregeluideSonsteekEmfiseemDermpoliepSokkerPeach van PletzenSirkusErektiele disfunksieWynand StrydomMobutu Sese SekoSoweto-opstandRieldansNedersettingPerdDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBosluisbytkoorsMaatskaplike verantwoordelikheidJaco JacobsWoordsoortAppel (sanger)KaliforniëWaterpokkiesVerenigde State van AmerikaOrgasmeYstervarkSwaweldioksiedRicus NelGlasSlawernyInfeksieRolprentVisAfrikaanse TaalmonumentRekenaarVeeartsAppelHartversakingSwawelTranspirasieInstagramWielewaalSkilpadEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTobie CronjéMynbouStereotipeErfenisdag (Suid-Afrika)ShakaAlice MunroGNU/FDL-lisensieFisioterapieMierSprokiePubiese hareCounter-Strike (videospeletjie)🡆 More