Eurovision-Sangfees 2014

Die 59ste Eurovision-sangfees sal tussen 6 en 10 Mei 2014 in die Deense hoofstad Kopenhagen plaasvind.

Nadat Emmilie de Forest met haar liedjie Only Teardrops op 18 Mei 2013 as wenner van die 58ste Eurovision-sangfees in Malmö, Swede aangewys is, het die Deense uitsaaikorporasie Danmarks Radio (DR) opdrag gekry om die volgende sangfees te organiseer. Dit is die derde keer dat Denemarke as gasheer van die sangfees optree nadat Skandinawië die sangfees twee keer, in 1964 en 2001 georganiseer het.

Eurovision-sangfees 2014
Join us
Data
Halfeind 1 6 Mei 2014
Halfeind 2 8 Mei 2014
Eindrondte 10 Mei 2014
Gasheer
Plek Vlag van Denemarke Denemarke
Deelnemers
Deelnemers 37
Terugkerend Vlag van Portugal Portugal
Vlag van Pole Pole
Onttrekkings Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Kroasië Kroasië
Flag of Cyprus Siprus
Vlag van Serwië Serwië
Stemmig
Stemstelsel Die paneel se stemme tel 50%; die res word deur telestemming bepaal.
Eurovision-sangfees
◄2013 Eurovision-Sangfees 2014 2015►

Gasheerstad

Drie Deense stede, Herning, Horsens en Kopenhagen het finale aansoeke ingedien om as gasheerstad vir die sangfees op te tree.

Veranderinge

Terugkerende Lande

  • Eurovision-Sangfees 2014  Pole - Na twee jaar se afwesigheid neem die Poolse TV-uitsaaier, TVP weer aan die sangfees deel.
  • Eurovision-Sangfees 2014  Portugal - Portugal het in 2013 weens 'n finansiële krisis in die land onttrek, maar keer in 2014 terug.

Deelnemers

Halfeindronde 1

Land Taal Sanger Liedjie
Eurovision-Sangfees 2014  Albanië Hersi Mutmaja One Nights Anger
Eurovision-Sangfees 2014  Belarus TEO Cheesecake
Eurovision-Sangfees 2014  België Axel Hirsoux Mother
Eurovision-Sangfees 2014  Bulgarye
Eurovision-Sangfees 2014  Estland Tanja Amazing
Eurovision-Sangfees 2014  Finland Softengine Something Better
Eurovision-Sangfees 2014  Georgië Mariko & The Shin Three minutes to earth
Eurovision-Sangfees 2014  Hongarye Andràs-Kallay Saunders Running
Eurovision-Sangfees 2014  Ierland Can-Linn ft. Kasey Smith
Eurovision-Sangfees 2014  Israel Mei Feingold Same Heart
Eurovision-Sangfees 2014  Letland Aarzemnieki Cake To Bake
Eurovision-Sangfees 2014  Litaue Vilija Attention
Eurovision-Sangfees 2014  Malta Firelight Coming Home
Eurovision-Sangfees 2014  Moldowa
Eurovision-Sangfees 2014  Nederland The Common Linnets Calm After The Storm
Eurovision-Sangfees 2014  Noorweë Carl Espen Silent Storm
Eurovision-Sangfees 2014  Oostenryk Conchita Wurst Rise Like A Phoenix
Eurovision-Sangfees 2014  Pole Donatan & Cleo My Slowanie
Eurovision-Sangfees 2014  Portugal Suzy Quero Ser Tua
Eurovision-Sangfees 2014  Masedonië Tijana Dapčević To The Sky
Eurovision-Sangfees 2014  Rusland Tolmachevy Twins Shine
Eurovision-Sangfees 2014  San Marino Valentina Monetta Maybe (Forse)
Eurovision-Sangfees 2014  Swede Sanna Nielsen Undo
Eurovision-Sangfees 2014  Switserland Sebalter Hunter of Stars

Eindrondte

Land Taal Sanger Liedjie
Eurovision-Sangfees 2014  Denemarke Basim Cliché love song
Eurovision-Sangfees 2014  Duitsland Elaiza Is it right
Eurovision-Sangfees 2014  Frankryk Twin Twin Moustache
Eurovision-Sangfees 2014  Spanje Ruth Lorenzo Dancing in the rain
Eurovision-Sangfees 2014  Verenigde Koninkryk Molly Smitten-Downes Children of the universe

Terugkerende kunstenaars

Land Sanger Deelname
Eurovision-Sangfees 2014  San Marino Valentina Monetta Eurovision-sangfees 2012 en 2013
Eurovision-Sangfees 2014  Roemenië Paula Seling & Ovi Eurovision-sangfees 2010

Beoordeling

  • Eurovision-Sangfees 2014  België
    • Halfeindrondte 1: 10,7 %
    • Halfeindrondte 2: 5 %
    • Eindrondte: 7,4 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Denemarke
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 43 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Estland
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 11 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Italië
    • Halfeindrondte 1: 0,46 %
    • Halfeindrondte 2: 0,5 %
    • Eindrondte: 2,9 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Nederland
    • Halfeindrondte 1: 19,3 %
    • Halfeindrondte 2: 10,1 %
    • Eindrondte: 30 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Noorweë
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 28 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Oostenryk
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 17 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Pole
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 12,1 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Portugal
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2: 3 %
    • Eindrondte: 5,1 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Roemenië
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 5,6 %
  • Eurovision-Sangfees 2014  Spanje
    • Halfeindrondte 1: 1,3 %
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte:
  • Eurovision-Sangfees 2014  Swede
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 36 %

Trivia

Sanger

  • Eurovision-Sangfees 2014  San Marino - Valentina Monetta sal in 2013 vir die 3de en laaste keer San Marino kan verteenwoordig. Hierdeur tree hulle in die voetspore van Udo Jürgens, Corry Brokken en Lys Assia, wat ook hul lande 3 keer na mekaar verteenwoordig het.

Tags:

Eurovision-Sangfees 2014 GasheerstadEurovision-Sangfees 2014 VeranderingeEurovision-Sangfees 2014 DeelnemersEurovision-Sangfees 2014 BeoordelingEurovision-Sangfees 2014 TriviaEurovision-Sangfees 201419642001DenemarkeKopenhagenMalmöSkandinawiëSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PuberteitSekondêre sektor van die ekonomieSeksualiteitRekeningkundeOrtopedieTuberkuloseBloeddrukHartaanvalSkaakInsekDistillasieKaartChemiese elementAfrikaanse WikipediaJagluiperdAfrikanerweerstandsbewegingErfenisdag (Suid-Afrika)VoorsetselWelwitschiaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDrakensbergeBek-en-klouseerWiskundeBruin menseGeloftedagMuskietEkonomieHamburgerOlimpiese SomerspeleSkilpadGasMenslike seksuele gedragAsiëDemokrasieVigsAborsieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)NatuurbewaringSoogdierNoag se arkResensieAarde se atmosfeerKindersiektesHondLys van Nederlandse skildersJeugdagOorstromingDramaLionel MessiTamatieMenseregteEmfiseemFrederik Willem de KlerkOu Apostoliese KerkWaterpokkiesAfro-AmerikanersNiemetaalMangelontstekingVerenigde State van AmerikaProstaatkankerNierversakingOligopoliePerdebyeEjakulasieBorskankerSatellietfotoGeldTrekarbeidHeks van HexrivierTandbederfBreinvliesontstekingWhatsAppFinale OplossingReën🡆 More